

BILTONG PATEE
1 ui gekap
1 knoffelhuisie, gekneus
bietjie olie
1 pakkie sampioene, in skyfies gesny
500 ml fyn biltong
1 bakkie laevetmaaskaas
½ koppie laevet mayonnaise
2 eetlepel vars pietersielie, gekap
Author Archives: Rina Kleinhans
OUMA THERON SE SAGOPOEDING
OUMA THERON SE SAGOPOEDING
Plasing: Marcel-Rounel
Foto: Rina Kleinhans
500 ml melk
60 ml sago
2 eiers
5 ml vanilla geursel
60 ml suiker
2 ml sout
appelkooskonfyt
Week sago tenminste 2 uur lank in die melk (oornag is beter).
Bring tot kookpunt in die mikrogolfoond – op hoog en roer elke 3 – 5 minute.
Meng eiergele, geursel, sout en die helfte van die suiker. Continue reading
CHOCOLATE RICE PUDDING


CHOCOLATE RICE PUDDING
1 litre milk
15 ml cocoa powder
150 g / 200 ml Tastic Bonnet Rice
good pinch salt
30 ml sugar
30 ml butter
5 ml vanilla essence
100 g dark chocolate
250 ml cream
To serve and garnish:
reserved whipped cream
reserved chocolate shavings Continue reading
SELF-SAUCING BUTTERSCOTCH POEDING


SELF-SAUCING BUTTERSCOTCH POEDING
Deeg:
1 koppie bruismeel
¾ koppie strooisuiker
Knippie sout
1 eier
2 eetlepels botter
½ koppie melk
1 eetlepel goue stroop
1 teelepel karamel of vanilla geursel Continue reading
SELF SAUCING CHOCOLATE PUDDING
SELF SAUCING CHOCOLATE PUDDING
1 cup self raising flour
¾ cup brown sugar
¾ cup milk
2 tablespoons melted butter
2 tablespoons cocoa powder
Sift the flour into a dish, stir in brown sugar and cocoa making sure there are no lumps. Stir in milk and butter.
Smooth top.
Make the sauce by mixing together ¾ cup brown sugar and 2 tablespoons of cocoa in a jug with 1 ¾ cups boiling water.
Pour gently over the pudding mix.
Bake in a moderate oven 50 to 60 minutes.
Recipe: Marisa Vosloo
Photo: Rene Grobbelaar
SOLDAAT POEDING (IDEAL MELK POEDING)


SOLDAAT POEDING (IDEAL MELK POEDING)
Maak 1 meduim tert
1 blikkie ingedampte melk (Ideal melk)
1 blikkie kondensmelk
2 eetlepels fyn appelkooskonfyt
2 eetlepels suiker
1 eetlepel gelatine
2 eierwitte,styfgeklits Continue reading
CORN FRITTERS


CORN FRITTERS
100 g Sasko Self Raising Flour
5 ml salt
1 x 410 g can whole kernel corn, drained
2.5 ml cayenne pepper
4 spring onions, finely sliced
1 extra large egg
100 ml milk
oil for frying Continue reading
SNACKLE WENK
SNACKLE WENK
Wenk: Metilda Pretorius
FOOD LOVERS RECIPES
Om doppies te vries:
Ek het dit dood eenvoudig in tupperbakke verpak en gevries.
Dis ‘n dun doppie so dit ontvries binne sekondes.
Wanneer jy dit wil ontvries moet dit uit die bakke gehaal word anders vorm daar ‘n water lagie in die bak wat die doppies sal pap maak.
Ek het dit regtig gedoen en vir my het dit gewerk!
KAAS EN UIE SOP
KAAS EN UIE SOP
Bestanddele se hoeveelhede is na gelang van eie keuse.
uie in skywe gesny
Cheddar- / Feta- / Mozzarellakaas
2 liter melk
1 koppie koekmeel
1 eetlepel mosterdpoeier
1 eetlepel fyn knoffel (kan verminder indien verkies)
Braai die uie in ‘n warm pan tot soos waarvan jy daarvan hou (ek hou van groot stukke ui, baie bruin gebraai). Plaas eenkant tot benodig.
Rasper die kaas en plaas eenkant (hoeveelhede en tipe kaas is eie keuse, ek gebruik ‘n mengsel van Cheddar, Feta en Mozzarella). Continue reading






