SNACKLE WENK
Om doppies te vries:
Ek het dit doodeenvoudig in tupperbakke verpak en gevries.
Dis n dun doppie so dit ontvries binne sekondes.
Wanneer jy dit wil ontvries moet dit uit die bakke gehaal word anders vorm daar n water lagie in die bak wat die doppies sal pap maak.
Ek het dit regtig gedoen en vir my het dit gewerk!
Bron: Metilda Pretorius