SNACKLE WENK
SNACKLE WENK
Wenk: Metilda Pretorius
FOOD LOVERS RECIPES
Om doppies te vries:
Ek het dit dood eenvoudig in tupperbakke verpak en gevries.
Dis ‘n dun doppie so dit ontvries binne sekondes.
Wanneer jy dit wil ontvries moet dit uit die bakke gehaal word anders vorm daar ‘n water lagie in die bak wat die doppies sal pap maak.
Ek het dit regtig gedoen en vir my het dit gewerk!
