

SAMOOSA-DEEG
Resep geplaas deur Carol Elliott Claassen
FOOD LOVERS RECIPES
3 koppies koekmeel
1 teelepel sout
4 eetlepels gesmelte botter
¾ koppie koue water, meer as dit nodig is
Voeg gesmelte botter, sout en meel bymekaar, meng goed.
Voeg die helfte van die water stadig by en meng met jou hande.
Hou die res van die water, of om meer by te voeg, totdat ‘n sagte, gladde deeg vorm. Continue reading












