
HOE OM RESEPTE TE VERANDER NA MIKROGOLF RESEPTE TOE
Marietjie Swart
Ek verstaan nie die punt van om die vloeistof so baie te verminder nie, maar ek weet nie of dit is wat jy aan dink nie Rina, maar ek haal hier aan uit ‘n boek van Ilze Bunting, Boerekos uit die Mikrogolfoond:
Sy se “ek het ‘n National mikrogolfoond en 250 ml water teen kamerteperatuur neem 2 minute en 14 sekondes op volle krag om te kook – gebruik dus die gegewe tye as riglyn want dit is tye wat in my oond gebruik is”
Maak eerder geregte minder gaar as oorgaar, die staantyd aangedui is baie belangrik Continue reading














