

DRIEHOEK KAASKOEK
125 ml sagte botter
65 ml strooisuiker
65 ml versiersuiker
1 eiergeel
5 ml vanielje geursel
250 g geroomde maaskaas
1 pakkie Tennis beskuitjies
kersies
250 ml vars room
1 Flake
Aluminiumfoelie


DRIEHOEK KAASKOEK
125 ml sagte botter
65 ml strooisuiker
65 ml versiersuiker
1 eiergeel
5 ml vanielje geursel
250 g geroomde maaskaas
1 pakkie Tennis beskuitjies
kersies
250 ml vars room
1 Flake
Aluminiumfoelie




MINI MALVALEKKER YSKASTERT
500 ml room, styf geklits
1 blik fyn pynappel
2 pakke mini malvalekkers (of groot malvalekkers – fyn gesnipper)
125 ml suurlemoen sap
1 blik kondensmelk
1 pak tennisbeskuitjies Continue reading→
SAGOPOEDING MET APPELKOOSKONFYT
Week 250g sago in water oornag. Spoel sago goed af die volgende oggend.
Kook 1liter melk en n kaneel stokkie. Haal kaneel stokkie uit as melk kook.
Gooi nou geweekte sago met 1 ml sout in melk en prut op lae hitte vir so 20 minute(tot sago deurskynend is)
Haal van hitte af en gooi nou 75 g botter en 75 g suiker by. Meng deur.. Continue reading→

GEVULDE EIERS VIR PLATTERS
‘n Gevulde eiertjie laat jou platters altyd mooi vertoon en almal is lief daarvoor.
Sny die gaar eier horisontaal deur (as jy die eier regop hou). Sny dan ‘n klein skyfie onder af om dit maklik regop te laat staan.
Ek meng die eiergeel vulsel in die voedselverwerker en sit dit dan in my stokou versierbuis en spuit dit in die eiers.
Meng die gele met ‘n knippie kerriepoeier, borrie, gegeurde seesout, 2 eetlepels gladde maaskaas en 2 eetlepels mayonnaise.
Eenvoudig en heerlik.
Bron: Louise Groenewald
TUISGEMAAKTE GEROOKTE HAM
10 liter water
1 kg sout
30 g salpeter
20 g swartpeper
80 g koljander
2 lourierblare
100 g bruinsuiker
50 g “rooisout” salt of PRAGUE
Meng al die speserye met die water en roer tot die sout heel opgelos is. Laat lê die vleis vir 72 uur in die pekel oplossing. Continue reading→



CHICKEN WITH 40 CLOVES OF GARLIC
(4 to 6 Servings)2 tablespoons regular olive oil
8 chicken thighs (with skin on and bone in), preferably organic
6 scallions sliced
8 to 10 sprigs fresh thyme
40 cloves garlic (approximately 3 to 4 heads), unpeeled
2 tablespoons dry white wine
3/4 teaspoons table salt
good grinding pepper


Meng alles en laat oornag staan. Syg deur en bottel.
Bron: Martie Fourie Moolman

BEESPENS (TRIPE) IN TAMATIESOUS
Julle gepratery oor pap noop my nou om hierdie resep te plaas want dit soek om saam met pap te eet. Ek plaas twee fotos. Een met rys en een met spagetti. Ek het ongelukkig nie een met krummelpap nie, maar julle kan maar self besluit hoe lekker dit sal saamgaan.
1 kg afval (tripe)
olie om in te braai
1 groot ui
2 stingels tafelseldery
2 wortels
2 knoffelhuisies
1 teelepel basil
1 teelepel oreganum
een blik gekapte tamaties
1 eetlepel tamatiepasta
sout en peper na smaak
1 eetlepel suiker
½ koppie rooiwyn Continue reading→
You cannot copy content of this page
