


SPUTNIEK
4 Frankfrutters
4 middelslag aartappels
houer met meel
4 Frankfrutters, gaar gemaak en laat afkoel
Maak kapokaartapples van 4 middelslag aartappels, laat ook afkoel.
Maak Frankfrutter droog en rol in koekmeel , druk nou die fyn aartappels om die worsie vas, die meel is sodat die kapokaartappels rondom die frankfrutter kan vassit. Rol dan die sputnick in koekmeel wat bietjie bakpoeier en sout in het. Continue reading














