

MONIQUE SE PULLED PORK
1 kg pork shoulder
750 ml braai sous
½ koppie bruinsuiker
½ koppie asyn
½ koppie water
Vryf die bruinsuiker in die vark vleis in.
Voeg water en asyn in druk pot saam die vleis en kook vir 40 min.
Bak in oondbak saam met braai sous vir n uur teen 180 ºC
Krap die vleis oop. Meng verder met braai sous en bak vir verdere 10 min.
Resep: Monique Dunhin
Foto: Cecil Dunhin
Author Archives: Lisinda
DIE BLOUKAMER SE PEPERSOUS

DIE BLOUKAMER SE PEPERSOUS
1 eetlepel botter
¼ eetlepel swartpeper
¼ eetlepel Maggi Fondor-poeier
6 druppels brandewyn
½ koppie room Continue reading
DESTYDSE PARKSTASIE RESTAURANT BRUINSOUS


DESTYDSE PARKSTASIE RESTAURANT BRUINSOUS
SPOORWEG STASIE SE BRUINSOUS
(WAT BY PASTEI VAN DIE DESTYDSE PARKSTASIE RESTAURANT GEKOM HET)
RESEP INGESTUUR DEUR Daleen Miessner
Die oorspronklike resep praat van ertjie meel.
FOTO: KOOS VAN DER MERWE
FOOD LOVERS RECIPES
Nota: Ek het die ertjiemeel in hierdie resep verander na kekerertjiemeel toe, omdat ons terugvoer was dat die ertjiemeel regtig nie lekker smaak nie.
900 gram kekerertjiemeel * Lees asb onder aan.
3 pakkies beesstertsop
500 g Bisto
900 g koekmeel
Bietjie maalvleis, opsioneel
Sif die bestanddele drie keer saam.
Hou dit in ‘n houer in die yskas en haal uit wanneer jy dit wil gebruik, byvoorbeeld.
Braai 1 ui saam met ‘n bietjie maalvleis.(opsioneel)
Meng 1 koppie van die droë bestanddele met bietjie water en maak ‘n pasta.
Plaas in kastrol by vleis en uie, roer goed, en voeg water by om ‘n lekker sous te vorm. Continue reading
CHOCOLATE TRIFLE WITH CHERRIES


CHOCOLATE TRIFLE WITH CHERRIES
CHOCOLATE CAKE
200 g dark chocolate
100 g butter
4 eggs
100 g caster sugar
CHOCOLATE CREAM
250 ml milk
125 ml cream
2 eggs
75 g sugar
75 g chocolate drops Continue reading
MAKLIKE SKUD DEGIE VIR PIZZA


MAKLIKE SKUD DEGIE VIR PIZZA
2 koppies selfraising
halwe teelepel sout
250 ml kookwater
125 ml kookolie
gemende kruie
rissiepitte en pietersielie na smaak Continue reading
LORRAIN’S SLOW ROASTED LEG OF LAMB


LORRAIN’S SLOW ROASTED LEG OF LAMB
INGREDIENTS
2 kg leg of lamb
Fresh rosemary
8 cloves of garlic
Six gun spice (I bought in Keimoes NC)
60 ml olive oil
1 cup water Continue reading
GEBAKTE SJOKOLADE POEDING


GEBAKTE SJOKOLADE POEDING
250 ml koekmeel
10 ml bakpoeier
2,5 ml sout
125 ml witsuiker
22,5 ml kakao
125 ml melk
15 ml margarien, gesmelt
5 ml vanieljegeursel
15 ml gekapte rosyne opsioneel
125 ml bruinsuiker gemeng met
30 ml kakao
500 ml kookwater Continue reading
VERY EASY CURRY FISH



VERY EASY CURRY FISH
VERY EASY! Make your sauce and bake in the oven. This recipe was given to me by a lady called Rachel that was working at the Fish shop ‘Groentemandjie’ in Jeffreys Bay. She assured met this is the easiest way to make it, you can still taste the fish as the curry tends to overwhelm the taste of fish. I have made it many times and it is delicious.
600 g to 1 kg fresh Hake cut in pieces (thick pieces)
50 ml olive oil
3/4 large onions, sliced in rings
2 cloves garlic, crushed
350 ml brown vinegar
¾ cup Brown sugar (ek het van die lig bruin suiker gebruik, effens te soet vir my, ek sal volgende keer 1/2 kop gebruik)
2 tablespoons good curry mixture (optional – add 1 tablespoon of Fish Masala.) (Ek het gewone Rajah mild kerriepoeier gebruik) Continue reading
SANDRA SE VARK CHILLI CON CARNE
![]()


SANDRA SE VARK CHILLI CON CARNE
2 uie opgsny en braai in bietjie olie, voeg daarby 1 kg varkblokkies (spek ingesluit) en braai tot goudbruin!
Voeg kerrie (na jou smaak) by braai effens en voeg dan water by en kook vir 1 uur tot sag!!!
As so te se al die water weg gekook is en vleisies heerlik sag is haal van plaat en voeg by 1 blikkie bake beans asook 1 blikkie Chakalaka Hot.
Laat prut tot als heerlik warm is en dien op op rys!
BRON/FOTO: Sandra Uys
2de foto: Lisinda Blaauw
Dit was baie baie lekker, ek het die vark lekker klein blokkies gesny en ek het net ‘n blikkie whole tomatoes op gesny en ook by gegooi
RINIE SE HERTZOGGIES


RINIE SE HERTZOGGIES
Deeg
500 g bruismeel
250g margarien
1 1/2 koppies suiker
1/2 teelepel sout
6 eiergele Continue reading

