

MONIQUE SE PULLED PORK
1 kg pork shoulder
750 ml braai sous
½ koppie bruinsuiker
½ koppie asyn
½ koppie water
Vryf die bruinsuiker in die vark vleis in.
Voeg water en asyn in druk pot saam die vleis en kook vir 40 min.
Bak in oondbak saam met braai sous vir n uur teen 180 ºC
Krap die vleis oop. Meng verder met braai sous en bak vir verdere 10 min.
Resep: Monique Dunhin
Foto: Cecil Dunhin






