

GEKRUIDE HOENDERSLAAI
3 gaar hoenderborsies ontbeen en in blokkies gesny
1 koppie gaar bruin rys
3 eetlepels rooi wynasyn
4 eetlepels olyfolie
2 eetlepels Franse mosterd
sout en peper na smaak
2 teelepels cumin poeier
2 fyngemaakte knoffelhuisies
2 eetlepels fyngekapte pietersielie
1 gekapte selderystingel met blare
¾ koppie gekapte komkommer Continue reading









