

ONTBYT QUICHE
Brosdeeg uitgerol en in bak gesit en blind gebak vir so 20 min.
1 groot uie en n paar stingels prei.
Pak gesnipperde soek
Braai alles in pan tot mooi bruin.
Sout en peper en spesery na smaak
Laat die deeg n rukkie staan.
Gooi gerasperde kaas in die bak versprei dit oor die bodem. Gooi die uie mengsel oor die kaas. Klits 4-6 eiers met halwe koppie melk en halwe koppie room en gooi oor die mengsel.
Gooi nog gerasperde kaas oor en bak in oond tot gaar.
Bron: Ertjies de Witt
Author Archives: adamcloete
ADAM’S SPINACH AND FETA QUICHE
-300x224.jpg)

ADAM’S SPINACH AND FETA QUICHE
1/2 cup butter
1 teaspoon bottled minced garlic
1 small onion, chopped
12 ounces shredded sharp cheddar cheese, divided (350g)
1 cup milk
4 eggs, lightly beaten
salt & pepper, to taste
1 (10 ounce) box frozen chopped spinach, thawed & squeezed dry Continue reading
GROENTESOP MET BRISKET
HUISGENOOT SE PAMPOENPOFFERTJIES
POTBROOD SONDER SUURDEEG
MEATBALLS IN PINEAPPLE BARBEQUE SAUCE
For the sauce,
½ cup cider vinegar
½ cup pineapple juice
½ cup ketchup
1½ tbsp. soy sauce
1½ tbsp. honey
2 tbsp. dark brown sugar
1 tsp. Worcestershire sauce Continue reading
FILLET ONTBYT VIR TWEE
FILLET ONTBYT VIR TWEE
300 g fillet, in baie klein blokkies gesny
½ teelepel sout
½ teelepel Masala
½ teelepel growwe peper
1 eetlepel Balsamiese asyn
1 eetlepel olyfolie Continue reading
MAKATAAN KONFYT EN BLATJANG( jdp )
MAKATAAN KONFYT EN BLATJANG( jdp )
Vir die konfyt
Skil skywe van die makataan dun af, verwyder die pitte en kerf die hele vrug of maal deur 13 mm sif
Weeg dit en voeg 1 kg gerasperde pynappel by vir elke 4 kg makataan. Voeg 500 ml water by die 5 kg vrugte en kook vir 15 minute lank.
Voeg 375 g suiker by vir elke 500 g vrugte. (4 kg makataan + 1 kg pynappel = 5 kg dws. 3.75 kg suiker per 5 kg) Roer tot suiker opgelos is en kook klaar soos vir fyn appelkooskonfyt.
Bottel warm. Continue reading
VEGETABLE SOUP
I basically brown my meat (shin bone-in and short rib) with onion and a little bit of garlic.
I then add my water and grated veggies and chopped leeks and celery and parsley.
Season well, add my 4-in-1 soup mix and plenty of marrow bones.
Let it cook for about 6 hours.
About a half an hour before its finished I add broken spaghetti to thicken it a bit.
Wholesome meal for a cold winter eve with toast, bread or croutons.
Source: Marinda Whitfield
WENKE OOR DIE WEEK VAN BONE VIR BOONTJIESOP
Annetjie Benade
Hullo ek wil net n dom vraag vrae , is dit n moet om die bone oornag te laat le in water voor jy sop maak met dit asb ?
Susara Wait: Dis nie n moet nie. Dit kook net gouer sag.
Jimmy Smit: Ek het dieselfde vraag gehad, het Myne al vanmiddag ingele, so ek gan hom halfpad kook vanaand. Dankie
Lottie Klopper: Sit net jou bone die volgende dag vroeer op of gebruik n stoompot
Estelle Krüger: Van Pletzen Ek was nog nooit suksesvol daarmee. Myne gis. So ek Continue reading









