

KEIAPPELJELLIE
Gebruik keiappels wat nie oorryp is nie
Was en sny die vrugte oop.
Plaas in `n pot met genoeg water om dit te bedek. Kook tot die vrugte sag en die water lymerig is.Moenie roer terwyl dit kook nie As die vrugte vassit aan die bodem van die pot maak dit versigtig los met `n houtlepel.
Maar moenie roer nie dit veroorsaak dat jou jellie troebel word.
Syg dit deur `n doek.Dit is belangrik dat die sap vanself deur die doek loop. Continue reading











