

ELMA SE CHOC PUFF SURPRISE
Sit jou gunsteling blok sjokolade in puff pastry. Sny soos dit wys op foto en vou die pastry oor die sjokolade. Bak in oond op 160 grade vir 30 minute. Dis baie lekker
Bron en fotos: Elma Willemse


ELMA SE CHOC PUFF SURPRISE
Sit jou gunsteling blok sjokolade in puff pastry. Sny soos dit wys op foto en vou die pastry oor die sjokolade. Bak in oond op 160 grade vir 30 minute. Dis baie lekker
Bron en fotos: Elma Willemse


DROOG EN GEBRUIK VAN TAMATIESKYWE
Oond droog is die beter keuse. Buite is daar te veel faktore soos reën en goggas wat jou rond voeter.
Ek geur nie my skywe voor die tyd nie, anders beperk dit jou in die hergebruik. Ek sny die skywe dik, probeer gewoonlik die meeste van die pitte uit kry (as ek die tyd en die lus het) en plaas dit op die droograkke in my dehidreerder (of plat panne in oond).
In die geval van die gewone oond, stel die temperatuur op sy absolute laagste, verkieslik nog met die thermofan aan ook en sit jou panne in. Continue reading→


MAKLIKE CREME CARAMEL
1 blik kondensmelk,
2 blikke water,
6 eiers,
1/2 kp suiker
Klits alles saam. Smelt half koppie suiker stadig, tot ligbruin , gooi onderin ‘n glasbak, dan eiermengsel bo-op en bak vir 1-2 uur in n koel oond (so 130- 150) tot gestol. Verkoel en keer om op ‘n bord vir bediening.
Bron: Elza Koen



PETRE SE PAMPOENPIEKELS
1 medium pampoen, geskil en in blokkies gesny
Laat lê pampoenblokkies oornag in water en 2 koppies asyn.
Dreineer die pampoenblokkies die volgende dag.
Stroop:
4 koppies asyn
2 koppies water
7 ½ koppies suiker
20 pimento
10 heel naeltjies
sap van 1 suurlemoen
1 kaneelstok Continue reading→


OUMA SE PIESANGBROOD
230 g (250 ml) sagte botter of Margarien
210 g (250 ml) strooisuiker
2 eiers, geskei
375 ml fyngemaakte ryp piesangs, ongeveer 4 groterige piesangs
12,5 ml suurlemoensap
500 g (4 x 250ml gesifte) koekmeel
25 ml vlapoeier
5 ml koeksoda
5 ml bakpoeier Continue reading→


3 BESTANDDELE VRUGTE KOEK MET SJOKOLADE MELK
1 kg vrugtekoek mengsel (sit ekstra kersies by indien verkies)
750 ml sjokolade melk of rooibostee
2 koppies bruismeel Continue reading→



PATATWIELE IN ROOM GEBAK
Kook patat soos jy dit as soet patats kook.
Laat dit lekker droog kook.
Gooi dan bietjie kaneel, bruin suiker, botter by.
Laat afkoel.
Rol puff pastry uit, smeer met patat, rol op, en sny in wieletjies.
Gooi bietjie room onder in n oond bak, pak wielietjies in, gooi res van die room bo oor, klontjies botter bo op en strooi bietjie bruin suiker bo oor.
Bak tot al die room opgesuig is in deeg en bruin bo op teen ongeveer 180 grade C.
Bron en foto: Gideon Louw en Marlise Smith


RACHELS CAPE MALAY KOEKSISTERS
3 1/2 cups flour
1 cup self-rising flour
1 1/2 cups sugar
1 tsp salt
2 tsp ground ginger
1 tsp ground cinnamon
2 tsp anise seed (ground)
1 tsp cardamom (husks removed and ground)
2 tsp tangerines, mandarin oranges (use the peels, finely grated) Continue reading→


MILKTART WITHOUT CRUST
Spray 6 tart pans with spray and cook
8 XL eggs
2 TBSP vanilla extract
2 ¾ cups white sugar
1 ¾ cups cornflour
4 cups of thick cream
8 ½ cups full cream milk
1 cinnamon stick Continue reading→


FATIMAS CAPE MALAY KOESISTERS
4 1/2 cups of cake flour
1 1/2 cups of lukewarm water
1 tsp of baking powder
1 sachet of Instant yeast
1 tablespoon of sugar
3 tbsp of butter( melted)
1 tsp of salt
1 cup of soft mashed potatoes
3 teaspoons of grinded or finely chopped dried naartjie peel
1 1/2 tablespoons of freshly grated Ginger ( makes all the difference ) Continue reading→
You cannot copy content of this page
