

KERRIE LAMSNEK MET AARTAPPELS EN GEELRYS MET ROSYNE
1 lamsnek in die lengte deur gesaag
2 uie
1 teelepel knoffel
2 kaneelstokkies
4 heel naeltjies
3 kardamompeule
5 kerrieblare
2 lourierblare
½ teelepel fyn koljander
2 teelepels kerrie
2 teelepels borrie
1 vinger vars fyn gekapte gemmer
1 teelepel garum masala Continue reading
DADELSLAAI


DADELSLAAI
“n Ongewone slaai wat die geur van bredies en kerries aanvul (6 porsies)
2 groot uie in dun skyfies gesny
500 g ontpitte dadels, gekap
1 teelepel grofgemaalde droë rooi brandrissir
Sout en suiker na smaak
1 koppie bruinasyn
Giet kookwater oor uie. Laat staan vir 5 minute, dreineer en laat afkoel. Pak lae gekapte dadels en uie in ‘n glasbak. Meng brandrissie, sout, suiker en asyn en giet oor dadels en uie. Laat staan minstens 2 uur sodat geure tot hul reg kan kom. Sit voor saam met enige vleisgereg.
Resep: Cass Abrahams
Foto: Petré Van Jaarsveld
GROOTMAAT SAGO POEDING


GROOTMAAT SAGO POEDING
12 – 18 porsies
2 liter melk nodig vir die hele resep
375 ml sago
2 kaneelstokke
750 ml melk
Meng sago, kaneel en 750 ml melk in ‘n groot pot saam en maak solank baie stadig warm. Roer kort kort.
750 ml melk
80 g botter (bietjie meer as 2/3 koppie)
160 ml suiker (2/3 koppie)
Bring hierdie 750 ml melk, botter en suiker tot amper kookpunt in mikrogolf. Oppas vir oorkook. Continue reading
NATACHA SE KAAS EN UIE BROOD


NATACHA SE KAAS EN UIE BROOD
500 g bruismeel
1 pakkie dik wit uiesoppoeier
5 ml sout
5 ml bakpoeier
Halwe koppie gerasperde cheddar kaas
Halwe koppie gerasperde parmasan
1 ekstra groot eier
500 ml plain volroom yogurt
Halwe koppie volroom melk
Halwe rooi peper opgekap
4 cocktail kaas vienna worsies in helfde gesny
Continue reading
STUFFED BRAAI LOAF



STUFFED BRAAI LOAF
Bread:
500 g cake flour
2 teaspoon salt
1 teaspoon sugar
2 tsp instant yeast
3 tablespoon olive oil
300 ml tepid water
Olive oil, sea salt and rosemary for topping
Filling:
150 g mature cheddar, grated
200 g mozzarella cheese, sliced into about 10 slices
8 char grilled sweet pepper slices
Continue reading
AARTAPPEL EN PAMPOENGEREG


AARTAPPEL EN PAMPOENGEREG
8 aartappels
2 uie gekerf
500 g pampoen van keuse in blokkies
2 pakkies potato bake van keuse
500 ml volroom melk
Groot stuk gouda kaas
Kook aartappels gaar. Sny uie en pampoen in kleinerige stukkies en braai dit saam tot uie gaar is.
Maak potato bake aan met die 500 ml melk. Continue reading
SLAKKEPOT ERTJIESOP


SLAKKEPOT ERTJIESOP
Resep en foto: Chantélle En Ben Saayman
FOOD LOVERS RECIPES
500 g gesplete ertjies (split peas)
2,5 liter water
sopvleis (shin), 2 stukkies
3 teelepels sout
2 ml swart peper
1 teelepel gedroogte pietersielie
3 wortels
2 aartappels
2 uie
4-in-1 sopmengsel Continue reading
BRINJALS IN DOUGH


BRINJALS IN DOUGH
Slice brinjals in 1 cm slices and arrange on a wooden chopping board. Sprinkle salt on both sides (lightly) and rub it in gently. Let it stand for 30 minutes to draw excess moisture out. Wipe the brinjals off with kitchen paper (paper toweling)
Mix the following well:
1 cup cakeflour
3 teaspoons dried parsley
salt and pepper to taste
½ cup Parmasan
Also mix 2 eggs in a different bowl.
Dip brinjals in flour, egg and flour again.
Fry until golden on both sides in a little hot oil.
Drain excess oil on some kitchen paper.
Serve.
Recipe and photo: Natacha Visagie
PRUTPOT VARK STOWEGEREG


PRUTPOT VARK STOWEGEREG
4 groot vet vark tjops
1 groot uie
1 eetleppel suurlemoensap
1 teeleppel asyn
1 eetleppel mild and spicy kerrie poeier
1 eetleppel Worcestersouspoeier
sout volgens smaak
6 wortels, in blokke gesny
2 tamaties
7 klein aartappels, of meer as jul verkies
3 klein bolle kool, ook gesny
1 blikkie Miami boerie relish (tomato with garlic)
1 blikkie heelpit mielies
1 pakkie Royco Rich and Beefy Stew Mix
1 pakkie Royco BBQ Oxtail Stew Mix Continue reading
HOENDER IN ROMERIGE WITWYNSOUS


HOENDER IN ROMERIGE WITWYNSOUS
1 ui gekap
1/4 groen soetrissie gekap
1.2 teelepel knoffel gekap
1/3 pakkie sampioene gekap
1/3 pakkie gerookte spek in stukkies gesny
Grof gemaalde swartpeper, sout, oreganum en basilliekruid na smaak
3 hoender fillette in repies gesny
1/4 koppie witwyn
1 1/2 koppies room
Braai ui, soetrissie, knoffel, sampioene, gerookte spek, peper, sout, oreganum en basillikruid tot uie deurskynend is. Voeg hoender by en braai goed deur. Voeg witwyn by en kook goed deur. Voeg room by en prut tot ‘n dikkerige romerige sous vorm.
Foto: Petré van Jaarsveld


