
WILDSFRIKKADELLE
1 kg wildsmaalvleis
500 g gemaalde skaapstert vet
3 rou aartappels
2.5 ml fyn naeltjies
15 ml kerriepoeier
15 ml suiker
5 ml koljander
25 ml asyn
5 ml sout
1 ml peper
2 uie, in skywe gesny Continue reading

WILDSFRIKKADELLE
1 kg wildsmaalvleis
500 g gemaalde skaapstert vet
3 rou aartappels
2.5 ml fyn naeltjies
15 ml kerriepoeier
15 ml suiker
5 ml koljander
25 ml asyn
5 ml sout
1 ml peper
2 uie, in skywe gesny Continue reading→

ROOIWYN TARENTAAL POTJIE
1 groot tarentaal in porsies opgekap
lekker groot stuk varkspek, in blokkies gesny
4 eetlepels botter
3 eetlepels kookolie
3 uie, gekap
4 knoffelhuisies, gekap
1 pakkie baby carrots
1 blaar seldery, opgekap
lourierblaar
1 teelepel tiemie
5 ml gedroogde oregano
250 ml droe rooi wyn
100 ml vleis aftreksel
350 ml knoppie sampioene Continue reading→

TARENTAAL MET PIESANG
1 tarentaal
3 groot piesangs
Sout en peper
¼ koppie suurlemoensap
Meelblom
1 teelepel botter
6 repies spek Continue reading→
1 kg zebra meat, using topside
1 tablespoon flour
Good pinch of mixed herbs
1 lb. tomatoes, peeled
Salt and pepper
Pinch of celery salt
3 tablespoons oil
1 large onion
Pinch of paprika
1 cup stock or Knorr-Swiss onion soup
½ cup cream Continue reading→


NAUDéA SE WILDSPASTEI
Ek braai so bietjie uie en dan voeg ek die wildsvleis BY en dan varkvet wat ek in blokkies sny.
Dan voeg mens fyn naeltjies, balsamiese asyn en water by en laat dit kook tot heeltemal sag.
Vul net heeltyd die water aan.
Wanneer die vleis sag is en uitmekaar begin val sit ek Ina Paarman Meatspice en Rock Salt in na smaak en nog so bietjie asyn en naeltjies en dan bietjie tuisgemaakte perskeblatjang.
By die tyd is meeste vloeistof heeltemal weggekook, maar ek maak 1 teelepel maizena aan met klein bietjie water en voeg by en dan kook ek dit tot die sous lekker dik is.
Skep in ‘n oondbak en sit skilferkorsdeeg oor.
Bak teen 180 º C tot die deeg gaar is.
Resep en foto: Naudéa Visser

KUDU-KRUISSKYF MET ‘N PORT-EN KUMKWATSOUS
Genoeg vir 4 persone
500 g kudu-kruisskyf, in 4 porsies gesny
Vir die marinade:
sap van 1 suurlemoen
5 vars tiemietakkies, blaartjies gestroop van takkies
¼ koppie olyfolie
¼ koppie port
varsgemaalde swartpeper, na smaak
½ teelepel wonderpeper Continue reading→

SPRINGBOKPASTEI
Gemaak deur die studente van die Olive Sjefskool buite Bloemfontein.
Vulsel:
2 kg springbokvleis sonder been (enige deel), in blokkies gesny
1 eetlepel botter
1 eetlepel olyfolie
1 ui, gekap
1 wortel, gekap
4 lourierblare
4 naeltjies
12 allspice bessies
60 ml asyn
125 g spek, gekap
½ teelepel fyn koljander Continue reading→

SPRINGBOK ROLL RIB
Serves 10
Ingredients
1 springbuck rib, boned (this is easy, but if you lack the confidence, ask your butcher!)
250 g mixed dried fruit
250 g bacon
salt and pepper to taste
2 cloves garlic, crushed
wine to sprinkle the meat
meat stock
olive oil
string to bind the rib
Continue reading→

SITRUS KOEDOE OF SPRINGBOK
koedoefilet of springbokrugstring van sowat 2,5 kg
gemaalde swartpeper
2 eetlepels olyfolie
sout na smaak
Sitrussous:
1 liter vars lemoenskap
1 teelepel suurlemoensap
3 stukke heel steranys
3 naeltjies
1 heel pypkaneel
10 peperkorrels
1 knippie sout
1 teelepel Maizena Continue reading→
Ek het hom oornag in karringmelk laat le, vee al die karringmelk goed af, sny oop sit sout en coriander op, braai jou uie en sampoiene in olyf olie bietjie, sit op die vleis, pak ‘n laag lekker dik chadder kaas en smeer lekker dik met mayonnaise. Vou toe, draai toe in spek en maak toe in foelie.
Oond toe teen 180 ºC vir ongeveer 45 min, maak bietjie oop dat hy net bruin word.
Maak jou sousie dikker en bedien saam.
Pasop die sous kan dalk baie sout wees as gevolg van die spek.
Indien mens van jou vleis meduim rear hou, moet nie toemaak in foelie nie, sit hom net in die oond tot dat die spek krakerig is.
Resep en foto: Rina Kleinhans
You cannot copy content of this page
