VIS GEVULDE TAMATIES
215 g Pilchards in tamatiesous
+/- 10 tamaties
1 eetlepel green pepper
¼ koppie fyn uie
1 eeelepel gekapte grasuie
½ teelepel suurlemoensap
½ koppie fyn gekapte vars pynappel
1 ml rooipeper
Knypie sout Continue reading
Category Archives: Voorgeregte / Starters
KORSLOSE TUNATERTJIES
KORSLOSE TUNATERTJIES
125 ml koekmeel
5 ml bakpoeier
1 ml sout
125 g gaar, gesnipperde spekvleis
250 ml gerasperde cheddarkaas
2 x 170 g blikkies tuna, goed gedreineer
2 eiers, geklits
375 ml melk
2 ml paprika
1 ui, gerasper Continue reading
KNOFFELSLAKKE
KNOFFELSLAKKE
Ek het knoffel botter gesmelt, ‘n blikkie slakke by gevoeg! lekker gebraai in knoffel botter toe bietjie knoffel stukkie by gegooi en ook bietjie sout! Braai net deur. Toe het ek bietjie wit uie sop poeier gaan gemaak met melk en by gegooi!! kook tot dik! Die hoeveelheid hang af van die hoeveelheid bakkies jy wil vol maak.
Skep in slakke bakkie en sit bietjie gerasperde kaas bo oor!!
Sit in die oond onder grill tot kaas gesmelt is.
baie baie lekker.
Resep en foto: Benhet Nieuwenhuys
MASHED POTATO AND BACON BOMBS
2 cups leftover and chilled Mashed Potatoes
Bacon..one slice per Bomb
1 Egg
1/2 cup Dry Bread Crumbs
Cheddar Cheese cut into 1″ chunks (one chunk per Bomb)
Salt and Pepper to taste
Skewers or toothpicks
Oil for frying~ I used Canola
Sour Cream and toppings for dipping Continue reading
POTATO AND CHICKPEA CAKES
POTATO AND CHICKPEA CAKES
1 kg potatoes
1 cup chickpeas drained
2 spring onions
1 cup coriander leaves
1 teaspoon cayenne pepper
1 tespoon chilli flakes
1 teaspoon cumin
1 teaspoon salt
1 large egg
⅓ cup yellow cornmeal
1 cup plain breadcrumbs
½ cup vegetable oil (for frying)
1 cup full fat greek yogurt
1 clove garlic Continue reading
KREEF VOORGEREG
Ons het die sterte vooraf gekook en uitgedop en in blokkies gesny en in ‘n beslag gedip wat bestaan uit:
‘n eetlepel gesmelte botter
1 k selfraising meel
75 ml melk
1 t sout
2 e crushed garlic
een geklitste eier
en dan in olie gebak tot goudbruin!!
Foto 1: Gideon Louw
Foto 2: Gideon Louw
Vroulief was uithuisig toe vat ek my kans en maak vir my die heerlike mossel eetdingetjie.
Ek het die deegreseppie gebruik en ook in olie gebak.
Sommige mosseltjies het ek netso in die olie gebak en saam met ‘n gekoopte dip geniet.
TUNA OONDBROODJIES a la Madri
TUNA OONDBROODJIES a la Madri
Volgraan-/Rogbrood/Low GI Seedloaf
2 Blikkies Tuna (in water) gedreineer
1 Gekapte ui
*Dill/gherkins in blokkies OF gerasperde komkommer
2 Wiele Feta kaas in blokkies
*Cocktail tamaties in helftes
5 Eetlepels ongegeurde jogurt/griekse jogurt
Tomato Paste
Sout en gemaalde swartpeper
10ml country garlic & herb (Robertson) of mixed herbs
Gerasperde kaas
Paprika
*OPSIONEEL Continue reading
MAGDE SE HEERLIKE SAMPIOENVULSEL



MAGDE SE HEERLIKE SAMPIOENVULSEL
250 g gesnyde witsampioene gebraai in bietjie margarien
250 ml room
1 blikke knoffelroomsampioene
1 pakkie sampioen soppoeier, ek meng dit gewoonlik met die room
Ek kook alles vinnig saam en gooi ekstra knoffel by vir ons familie, indien dit ‘n rukkie koud word, is dit styf, as dit te styf is gooi net bietjie melk by.
Dis heerlik as dit koud bedien word in ‘n vulsel of soos ek dit op roosterbroodjies maak.
Vir afronding rasper ek bietjie kaas oor.
Resep en foto: Magde Van der Kolff
BEET AND TUNA SALAD
BEET AND TUNA SALAD
(who would ever believe it works together – trust me)
1 small bottle or box grated beetroot, drained
1 small onion, finely chopped
1 tin shredded tuna, washed under sieve to get the salt out
4 tablespoons of mayonnaise
black pepper
MIX, MIX and cool in fridge. Delish.
Any leftover (Which I doubt) can be spread on toast for breakfast.
Recipe: Dolores Potgieter
Photo: Elize de Kock
(Ek het nie die tuna gewas nie en beet in blokkies gesny. Ek sal blokkies groen en rooi appel in die slaai meng om dit bietjie tekstuur te gee.)
ELIZE’S AVOCADO RITZ


ELIZE’S AVOCADO RITZ
(serves 4)
2 avocados, ripe but firm
1 lemon
16 – 20 cooked shrimp
shredded lettuce
Seafood sauce:
60 ml mayonnaise
25 ml tomato sauce
10 ml brandy
a pinch of cayenne pepper or a dash of Tabasco, optional
¼ teaspoon salt Continue reading













