Ek het ongelukkig nie fotos beskikbaar nie, maar kan waarborg dat dit die lekker, lekkerste versiersuiker is.
250 ml melk
75 ml koekmeel
250 ml gewone margarine
250 ml strooisuiker (castor sugar)
5 ml vanielje Continue reading
Ek het ongelukkig nie fotos beskikbaar nie, maar kan waarborg dat dit die lekker, lekkerste versiersuiker is.
250 ml melk
75 ml koekmeel
250 ml gewone margarine
250 ml strooisuiker (castor sugar)
5 ml vanielje Continue reading→
Hannetjie Snyman
Kan iemand my dalk se hoekom my botterversiersel klontjies maak as ek dit meng, my botter is lekker sag.
Antoinette Rossouw – Wat se botter gebruik jy, een wat jy altyd gebruik?Het jy jou versiersuiker gesif … indien wel, sif dalk te grof, gebruik fyn sif.
Heibre Schronen – Hannetjie het jy jou versiersuiker gesif, daar is ook gewoonlik klein harde stukkies in.
Hannetjie Snyman – Ek sif altyd die versiersuiker, maar sal maak soos Antoinette se en ‘n fyner sif gebruik. Dankie in elk geval.
Rina Kleinhans Hannetjie Snyman jy moet jou botter klits dat die die biesies bewe, dit moet sommer so wit word soos room, dan sit jy jou versiersuiker wat gesif is bietjie vir bietjie by en klits… klits… klits…. dan het jy sulke lekker “smooth” versiersel Continue reading→
200g chocolate chips
100g liquid glucose
Melt chocolate chips in microwave for no more than 30 seconds at a time till melted and heat the glucose for 10 seconds mix together it will turn to a dough constituency, now put a piece of newspaper down on work surface next pick up chocolate paste and almost knead it by pulling motion to work out all the fat this takes about 5 minutes wash hands if gets to oily then once done wrap up in plastic bag and put in fridge over night and use only the next day
Foto en resep: Karin Lubbe
EASY ROYAL ICING
675 g icing sugar
3 X-Large egg whites
3 teaspoon lemon juice
1½ teaspoon glycerine
Extra egg white to thin icing if required!
Sieve the icing sugar Continue reading→
BOTTERVERSIERSEL
250 g botter (wooden spoon vir wit) ander maak dit geel.
2 teelepel vanilla,
600 g versiersuiker,
2 eetlepels dubble cream, het mascarpone gebruik en
200 g roomkaas
Klits die botter baie baie goed, dit moet amper lyk soos room, voweg nou die versiersuiker bietjie, bietjie by en hou aan met klits, gooi dan die vanillaen double cream by, en meng goed.
Neem nou ‘n metaal lepel en vou die roomkaas in tot net goed gemeng.
Het resep gekry in step by step cake decorating en bietjie aangepas
Foto: Jolene Smit
ROYAL ICING FOR COOKIES AND CUPCAKES
1 1/2 cups pure icing sugar, sifted
1 eggwhite
1/2 teaspoon lemon juice
I mix everything together to stiff peaks. Then if I want it medium or runny, add a teaspoon of water at a time.
Also, I don’t use liquid colour, rather gel or powder.
Also agree with Kiti, could be humidity or the fact that it was directly on the cake. I have only ever iced biscuits and on fondant,
Also, keep covered in a tupperware, or it dries out.
It sounds like your mixture might have had too little icing sugar also?
Recipe and photo: Sa-eeda Daniels
2nd photo: Debbie Edwards
Ek het pynappel, suurlemoene, lemoene, nartjies – sommer alles wat ek in hande kon kry – gebruik!
Prepare fruit.
Cut pineapple, apricots and watermelon rind into small pieces; chop cherries in half; remove white pith from lemon, orange or grapefruit peel and cut into strips or small pieces. Depending on your finished use you may also simply cut your fruit into 1/4 inch (aprox.) slices. Continue reading→
HARDE VERSIERSEL
2 eier wit en 10 ml suurlemoensap styf geklop.
Dan 330g versiersuiker. Meng tot glad.
Kleur dan bietjies op ‘n slag. Die versiersuiker moet toe gehou word die hele tyd.
Dit word nogal vinnig droog.
Die resep het ek op ‘n ander blad gery.
Geplaas deur: Heibre Schronen
Kiti De Jager
Dis vreeslik maklik, nes inkleur. Jy doen eers die strepies en laat droog word, sodat jou kleure nie in mekaar vloei nie, en as dit doog is, kleur jy in met versiersel. Kan nie wag vir kleinkinders dat ek en hulle kan koekies maak nie.


Sarie van Tonder – dit is my passie. Ek leef daarvoor om met versiersuiker te werk, doen dit al 30 jaar. Ons gebruik ‘n eetbare gom jy kry verskillendes ek gebruik Dyocell. Meng 5ml poeier met 250gram RTR Plastic Icing werk deur tot “brittle” doop in water en werk deur tot hanteerbaar sag maar nie te styf nie. Dan is dit gereed om uit te rol en blaartjies af te druk vir die rosies ens. Die Cameo op die foto is ‘n mould. Hoop dit kan help. RTR is die wit rolbare versiersel wat jy gebruik om die troukoeke mee oor te trek. Continue reading→
You cannot copy content of this page
