HARDE VERSIERSEL
2 eier wit en 10 ml suurlemoensap styf geklop.
Dan 330g versiersuiker. Meng tot glad.
Kleur dan bietjies op ‘n slag. Die versiersuiker moet toe gehou word die hele tyd.
Dit word nogal vinnig droog.
Die resep het ek op ‘n ander blad gery.
Geplaas deur: Heibre Schronen
Kiti De Jager
Dis vreeslik maklik, nes inkleur. Jy doen eers die strepies en laat droog word, sodat jou kleure nie in mekaar vloei nie, en as dit doog is, kleur jy in met versiersel. Kan nie wag vir kleinkinders dat ek en hulle kan koekies maak nie.









geskuif