RONEL SE VRUGTEKOEK
My weergawe van vrugte koek:
Ek volg die instruksies van die Bran mix op die pakkie as ek beslag aan maak. 2 eiers,250 ml kookolie, 750ml melk of karringmelk. maar ek het nie die karringmelk gebruik nie ek het melk gebruik. en dan net 1/2 kop brandewyn by gegooi.
1kg Bran muffen Mix, volg instruksies op pakkie en voeg 1/2 kop brandewyn by.
1kg cake mix en meng deur.
Gooi beslag in panne en bak 1 uur of totdat toetspen skoon uitkom teen 180 grade. Gooi brandewyn oor vir drie dae. Plaas in vrieskas en haal dag voor kersfees uit vrieskas. Geniet saam met geklopte room of roomys. Heerlik. Dit is beslis iets anders as die gewone Vrugte koek. hoe meer vrugte hoe lekkerder.
BRON – Ronel Muller Thoma








