EASY ROYAL ICING
675 g icing sugar
3 X-Large egg whites
3 teaspoon lemon juice
1½ teaspoon glycerine
Extra egg white to thin icing if required!
Sieve the icing sugar
With an electric hand mixer, lightly beat the egg whites in a large roomy bowl.
Gradually add the sieved icing sugar (little at a time) beating all the time. Continue to beat until you have thick stiff white peaks, expect this to take between 8-10 minutes.
Add the glycerine and lemon juice and give the mixture one last whisk.
Hou jou mengbak toe met ‘n koue nat lap terwyl jy met die versiersuiker werk.
Foto: Diane Roode Hancox









Elsabie Templeton
Ek het net minder versiersuiker bygesit want die mengsel raak baie styf en my eierklitser het gevoel of hy nie meer kon nie! LOL Tyd om daai Kenwood te koop waaroor ek droom ….. Die res het ek alles presies soos die resep gevolg en my eiers was by kamer temp voor ek dit gebruik het (basies soos wanneer ek meringue maak). Baie eenvoudige resep wat enigeen baie maklik kan baasraak.
Elsabie Templeton
Ja dit is die Royal Icing resep wat ek probeer het vir die eerste keer en wat ‘n sukses! Kan dit regtig aanbeveel. Ek het my Pardoemsvrugtekoek resep gebak (SA Droevrugteraad se resep en ek is seker dit is op die resepteblad?). Goed (en gereeld!) gedoop met ‘n brandewyn wat ‘n besonderse sagte rum geur het (die eerste keer dat ek dit raakgeloop het en werk perfek vir vrugtekoek). Ek het met marsipein oorgetrek soos gewoonlik en toe met die Royal icing bedek ipv pettinice.