ELBIE SE KOLWYNTJIES MET GEKOOKTE VERSIERSEL
72 cupcakes
500 ml suiker
375 ml water
8 eiers geskei
170 ml kookolie
10 ml vanilla
850 ml koekmeel
40 ml bakpoeier
2.5 ml sout Continue reading
Category Archives: Versiersel en Vulsels / Icing and Fillings
PERFEKTE BOTTERVERSIERSEL
PERFEKTE BOTTERVERSIERSEL
800 g Versiersuiker
250 g Wooden spoon margarien
2,5 ml Sout
5 ml Vanilla
125 ml Koue water
Laat margarien sag word (nie smelt nie) buite yskas of sommer in mikrogolf as jy haastig is. Voeg alle bestanddele behalwe water bymekaar in jou Kenwood mengbak en klits tot margarien en versiersuiker gemeng is. Voeg dan water by en klits op hoë spoed tot lig en glad.
Ek maak dit nooit meer anders nie, want die versiersuiker se dikte is perfek om maklik te werk en mooi te lyk!
RESEP: Daleen Stephens
VERSUIKERDE VRUGTE VIR KERSKOEKE
VERSUIKERDE VRUGTE VIR KERSKOEKE
Ek koop versuikerde vrugte gedroogde vrugte ens. In n lekker groot kastrol swaar bodem. Kook ek 4 koppies suiker. 4 koppies brandewyn en 4 koppies appelkoos konfyt smooth
Dan draai ek die hitte af en begin al die vrugte van die ligste kleur beweeg ek na die donkerder vrugte. Na elke 2 tot drie min terwyl dit prut skep ek dit in n tupper bak en so gaan ek tot al my vrugte gedoen is. . Die stroop wat dan oorbly in die pot koel dit bietjie af en gooi dit dan oor jou vrugre en stoor en sny op soos nodig. Myne is bietjie grootmaat omdat ek baie bak. Dit werk bietjIe duur uit as jy nou net een koek wil bak. .
FOTO EN RESEP: Cathy Coetzee
ELSA SE SJOKOLADE VERSIERING
BUTTERSCOTCH CREAM CHEESE FROSTING

BUTTERSCOTCH CREAM CHEESE FROSTING
50g butter
1/2 cup brown sugar
1 teaspoon vanilla
125g cream cheese, softened (I use the light cream cheese because it is softer already!) Continue reading
HOME MADE EDIBLE SUGAR LACE




HOME MADE EDIBLE SUGAR LACE
You can increase the amount of ingredients if you need more of it.
1 Tbsp Tylose
1/4 cup BOILING Water
1 Tbsp confectioner sugar
2 level tbsp corn starch
1/4 tsp meringue powder/egg white powder
1/2 tsp. corn syrup
Pinch of white icing color or one of your choice color Continue reading
HEERLIKE KARAMEL SOUS AS VERSIERSEL
HEERLIKE KARAMEL SOUS AS VERSIERSEL
Laaste van die sjokolade karamel koek/muffins/cup cakes wat van gisteraand se bak, oorgebly het. Ek wou karamel sous bo-oor sit. Baie resepte gekry. Een wat baie maklik was wat ek bietjie verander het om nie n sous te wees. (Na die tweede probeerslag)
1 koppie suiker
Kwart koppie water
125 g botter
5 ml vanilla
Kook suiker en water stadig tot suiker oplos. Continue reading
VLA VERSIERING
BESTANDELE/METODE
Verhit 400 ml melk in kastrol , meng nog 100 ml melk met 75 ml vlapoeier en 1.25 ml sout en voeg dit by kookmelk, hou dit op die plaat en roer tot dik en gaar , haal van plaat af en laat heeltemal koud word
Klop 250 ml strooisuiker en 125 g baie sagte botter of bak margarien tot lig en donsig voeg 5 ml vanilje geursel by en meng goed, klop nou sommer en dieselfde klitser die koue vla tot lekker los en voeg dit dan by die botter mengsel en klop tot lekker romerig , gebruik as versiering vir koek en in poffertjies of sommer in n doppie of n horingtjie
Klop so 80 ml kakao by indien verkies om sjokolade versiering te maak.
BRON/FOTO:
Magda Van Der Merwe
YOGURT FROSTING

YOGURT FROSTING – A Healthy Frosting
1 cup plain Greek yogurt
A good splash of vanilla extract (I used 1 teaspoon)
½ cup powered sugar, sifted (You could use a little more or less depending on how sweet you like your frosting.) Continue reading
MILKY BAR GANACHE
MILKY BAR GANACHE
Ek het 500ml room oor ‘n dubbelkoker warm gemaak en 3 milky bars daarin gesmelt en die oorblywende karamel daarin gesit.
Ek sal volgende keer dalk bietjie minder room gebruik sodat die ganache fermer is maar dit is mal lekker net so.
FOTO EN RESEP: Leanne Thurston Coetzer
KAN DIE RESEP GEBRUIK VIR DIE KOEK
https://www.foodloversrecipes.com/2015/04/basiese-resep-vanieljekoek-vanilla-koek/










