MILKY BAR GANACHE
Ek het 500ml room oor ‘n dubbelkoker warm gemaak en 3 milky bars daarin gesmelt en die oorblywende karamel daarin gesit.
Ek sal volgende keer dalk bietjie minder room gebruik sodat die ganache fermer is maar dit is mal lekker net so.
FOTO EN RESEP: Leanne Thurston Coetzer
KAN DIE RESEP GEBRUIK VIR DIE KOEK
https://www.foodloversrecipes.com/2015/04/basiese-resep-vanieljekoek-vanilla-koek/








