ELSA SE SJOKOLADE VERSIERING
3 1/2 koppies versiersuiker
1 koppie botter
3 eetlepels room
1 teelepels vanilla
3 eetlpels kakao
Klits botter gooi room by en klits tot styf en gooi vanilla by.
Voeg dan versiersuiker en kakao by en klits.
Resep en foto: Elsa du Plessis Dankie Daleen Rodgers








