


LIZAAN SE BOELIE BEEF TERT
My weergawe van die bullybief tert:
2 blikke bullybeef, opgesny in blokkies
1 ui, gebraai in baie botter tot sag
Skep uit oor beef blokkies.
Skep 1 blikkie gesnyde sampioene in water bo-oor.
Meng nou die volgende:
2 koppies melk
4 eiers
1 pakkie potatobake (sour cream and Chives)
Continue reading











