

SOUTTERT MET RYK KAASKORS
Foto en resep: Louise Groenewald
FOOD LOVERS RECIPES
Die kors is Petré Van Jaarsveld se resep en dis heerlik. Die vulsel maak jy na gelang van jou smaak of waarvoor jou mense lief is.
Verhit oond op 180ºC.
Kors:
100 g koekmeel
100 g botter
100 g gerasperde Cheddarkaas
Ek het ‘n bietjie gerookte paprika bygesit vir ekstra geur.
Verwerk vinnig in voedselverwerker tot ñ bol deeg vorm. Druk die deeg met jou vingers onder in ‘n tertbord en teen die kante. Plaas in yskas terwyl jy die vulsel maak.
Continue reading












