
FLUWEEL-HOENDERSOUS
2 eetlepels botter
2 eetlepels meelblom
¾ koppie hoenderekstrak
1 geklitste eiergeel
¼ koppie room,
Peper, knippie
1 ½ teelepel suurlemoensap
Sout na smaak
Continue reading

FLUWEEL-HOENDERSOUS
2 eetlepels botter
2 eetlepels meelblom
¾ koppie hoenderekstrak
1 geklitste eiergeel
¼ koppie room,
Peper, knippie
1 ½ teelepel suurlemoensap
Sout na smaak
Continue reading→
SAMPIOEN POEIER-AFTREKSEL
droë sampioene (by ons in International section in supermark)
soja sous
Week sampioene in net genoeg soja om dit lekker nat te maak. Jy kan altyd nog opgooi as alles geabsorbeer is as te veel en dit mors. Ek week dit vir so 2 ure. Dan dreineer ek dit indien nodig, sprei op bakplaat met bakpapier (belangrik) en droog uit in oond, so ongeveer 120°C vir ‘n paar ure. Dit moet weer kurkdroog wees. Continue reading→

CHAKALAKA SOUS
5 groen soetrissies, in blokkies gesny
5 rooi soetrissies, in blokkies gesny
3 geel soetrissies, in blokkies gesny
4 groot uie, in blokkies gesny
10 – 12 tamaties, vel verwyder en in blokkies gesny
1 bottel sweet chillie sous
Gooi alles in kastrol en kook oor matige hitte.
Roer gereeld.
Jy kan die sous bottel en in yskas bere.

FRUIT CHUTNEY
Photo borrowed from Beerenberg
Chutney Ingredients
1 lb brown sugar
½ lb dried pears
½ lb dried apricots
½ lb dates
½ lb dried apple rings
4 cups water
1 clove garlic, crushed
2 cups cider vinegar
½ tsp chili powder
½ tsp turmeric
½ tsp freshly grated nutmeg
½ tsp freshly ground ginger Continue reading→


ELSABIE SE APPELKOOSBLATJANG
Resep en foto: Elsabie Templeton
FOOD LOVERS RECIPES
Blatjang aangepas van Eddie Rocher se oorspronklike resep:
2 kg appelkose, ontpit
2 groot uie
8 cm vars gemmer wortel gerasper
1 koppie pitlose rosyne
1 teelepel gedroogde rissie vlokkies (kan aangepas word na smaak, hierdie hoeveel kan jy voel kielie maar dit brand nie jou mond nie, lekker geurig)
2 teelepels mosterdsaad
3 teelepels gekneusde knoffel
2 tteelepels fyn koljander
1 teelepel fyn naeltjies
750 ml bruin “spirit” asyn
900 g bruinsuiker (NIE Demerara, Treacle of sagte bruin suiker, net die gewone bruin suiker omdat ons nie wit suiker gebruik nie) Continue reading→


EASY APRICOT CHUTNEY
Busy making my own
5 kg apricots
8 big onions
8 red chillies crushed
2 litre brown vinegar
2 kg brown sugar**
1 tablespoon salt
1 tablespoon coriander Continue reading→
(hierdie is my eie resep, gisteraand geskep)
1 blikkie tamatie puree
1 klein blikkie tamatie “paste”
1 groot ui
4 groot knoffel toontjies gekneus of gemaal
1/2 teelepel gedroogde rissievlokkies
1 eetlepel gedroogde Italiaanse kruie
1 eetlepel hoogvol bruinsuiker
sout na smaak Continue reading→
GRONDBONE SOUS
30 ml Grondboon botter (peanut butter)
5 ml Suiker
5 ml warm Rissie ( Aangepas na Tabasco )
60ml Botter …
2 Huisies Knoffel …..
Sap van een Suurlemoen….
30 tot 60 ml Soja sous en
120 room.( Ek Het die room in gesit ) die resep se Bies ”’.
Dan maak jy alles maar stadig in n pot gaar.
Ek se dit is Wragtig lekker.
Ek kan ook die oorspronklike resep plaas Maar dit laat n mens Tegnies Ge strem voel.Die vorige seslag se doen en late was anders
Resep deur: Johan Du Preez Snr
DILLE SOUS
Hierdie is die dille sous wat ek gemaak het om saam die Gravad lax te gaan.
4 eetlepels aangemaakte Franse of Duitse mosterd
2 eetlepels suiker
2 groot eiergele
14 eetlepels olyfolie
4 eetlepels wynasyn
sout en peper
2 eetlepels gekapte vars dille Continue reading→

By Miss Annie: This is the recipe I use as a substitute for Kraft’s Catalina Dressing.
Ingredients:
Yield: 2 cups
1 cup sugar
2 teaspoons salt
1 dash paprika
1/2 teaspoon chili powder
1/2 teaspoon celery seed
1/2 teaspoon dry mustard
grated onion, to taste
1/2 cup vinegar
2/3 cup ketchup
1 cup vegetable oil
You cannot copy content of this page
