GRONDBONE SOUS
30 ml Grondboon botter (peanut butter)
5 ml Suiker
5 ml warm Rissie ( Aangepas na Tabasco )
60ml Botter …
2 Huisies Knoffel …..
Sap van een Suurlemoen….
30 tot 60 ml Soja sous en
120 room.( Ek Het die room in gesit ) die resep se Bies ”’.
Dan maak jy alles maar stadig in n pot gaar.
Ek se dit is Wragtig lekker.
Ek kan ook die oorspronklike resep plaas Maar dit laat n mens Tegnies Ge strem voel.Die vorige seslag se doen en late was anders
Resep deur: Johan Du Preez Snr








