PETRE SE HARISSA SOUS
FOTO: Petré Van Jaarsveld
BRON: Uit:- Rissies Suid Afrika ….Heidemarie Vos
FOOD LOVERS RECIPES
Hier is die Harissa resep wat ek by die Peri-Peri Hoenderlewers gebruik.
Hierdie tradisionele Marokkaanse rissiesous word saam Met enigiets voorgesit, veral lam, hoender en koeskoes. Dit word vir kookdoeleindes, asook as ‘n smaakmiddel op tafel gebruik. Skep dit net so oor kos.
30 ml cayennepeper of 60 ml vars sterk, gemaalde brandrissies
15 ml fyn komyn
5 ml fyn koljander
2,5 ml sout
3 groot knoffelhuisies, afgeskil en fyngemaak Continue reading












