
DE AAR STASIE PIE GRAVY
Halwe blokkie Knorrox biefaftreksel opgelos in twee koppies warm water
Twee teelepels Bisto aangemaak met koue water
Halwe koppie vleissous (seker bees, skaap of hoender in die pot)
Prut saam en gooi oor die tuisgebakte pastei






