SNUIF IN DIE NEUS HOENDERSOP
(in geval van dreigende verkoue)
Sop Basis:
2 kg hoender nekkies
1 groot stuk vars gemmer
3 skerp rissies
3 knoffel huisies
1 ui, gekap of gesny
3 stingels seldery
1 medium wortel, geskil en gesny Continue reading
Category Archives: Sop / Soup
LORAINNE SE VISSOP
1 ui, gekap
1 knoffeltoontjie, gekap
1 eetepell botter
1pakkie sampioenroomsop
1 koppie hoenderaftreksel
3 koppies melk
1 blikkie tuna, gedreineer
1 blikkie mossels of oesters
1 fillet wit vis (opsioneel)
sopie sjerrie Continue reading
BROCCOLI SOP
BROCCOLI SOP
Ek het n vriendin in Kanada en sy maak altyd hierdie vinnige sop, en as mens nie van Broccoli hou nie, sal jy definitief die een eet! En dis ‘n vinnige en lekker voorgereg in die winter!
1 Liter melk
1 pakkie wit uiesop
1 medium ui fyngekap en gebraai
1 kop Broccoli sag gekook in soutwater Continue reading
KERRIE SNOEKSOP
KERRIE SNOEKSOP
2-3 snoekkoppe (afhangende van grootte)
2 uie, opgesny
1 groterige geelwortel, plat ringe gesny
2 aartappels, blokkies gesny
1 tamatie, opgesny
1 handvol wilde knoffel, die blare
vis speserye
bietjie sout Continue reading
BROCCOLI EN PATATSOP
BROCCOLI EN PATATSOP
“afgeluister ” van RSG. Heerlik!
Patatskywe, gebraai in botter
Broccoliflorette, sag gekook.
1liter hoenderaftreksel.
Geen sout byvoeg nie.
Versap alles saam en voeg nog water by as jy dit dunner wil hê.
Foto: Rheda Vreken
TOM YAM GOO – KERRIE THAI SOP

TOM YAM GOO – KERRIE THAI SOP
4 koppies hoenderaftreksel
2 stokkke suurlemoengras, gekneus
6 kaffirlime blare (As jy nie kan kry nie, sny suurlemoenblare in dun repies)
4 eetlepels lemmetjie sap
2 rooi rissies, gekap (jy kan meer insit as jy van brand hou)
500 g rou garnale doppe af en dermpie verwyder
100 g knopie sampioene
2 eetlepels vissous
1 eetlepel suiker
1 groot tamatie, in stukkies gesny
vars koljanderblare
1 blik klappermelk
1 klein rooi soetrissie in stukkies gekap
3 huisies knoffel
stukkie vars gemmer
sprietuie
ASPERSIE, PREI EN SAMPIOENSOP
ASPERSIE, PREI EN SAMPIOENSOP
Een botteltjie aspersies
Een stokkie prei
1 pepperdew
1 knoffelhuisie
6 blokkies goulash klaar gaar
Koppie melk
1 pakkie sampioensoppoeier
2 koppies water om sop aan te maak
Sout en peper vir smaak
Kook als saam en maak fyn in voedselverwerker.
Gooi bietjie room by en dan sout en peper na smaak
Bron: Marian van Deventer
HOENDER- EN BOTTERSKORSIESOP MET ROOM EN KAASKRULLE
HOENDER- EN BOTTERSKORSIESOP MET ROOM EN KAASKRULLE
Kook 1 hoender van die been af; sny fyn. Voeg by gekapte, gebraaide uie, fyn gekookte botterskorsie en vars gekapte kruie en geurmiddels; kook alles saam met die aftreksel tot reg vir opdiening. Voeg by ‘n halwe pak kaaskrulle (of meer). Skep in borde en garneer met ‘n spiraal van room en ‘n takkie pietersielie.
Hélène Kluge
BOONTJIESOP MET BEESVLEIS


BOONTJIESOP MET BEESVLEIS
500 g rooi nier boontjies; geweek en afgespoel en 10 minute in stoompot saam met 1 hoender- en 1 garlic/herb ekstrak Blokkie.
1 kg blokkies, aartappels, wortels, preie
1 kg Beef Shin, plaas by die boontjies in die pot.
Braai die groente in dieselfde pan saam met 2 uie en skep alles in die stoompot. Voeg ‘n ekstra liter water by sen stoom vir nog 20 minute – en toe geproe vir sout en pepper.
Resep en foto: Twané Jansen
MARIAN SE SKAAP EN BOONTJIESOP
MARIAN SE SKAAP EN BOONTJIESOP
Ok wag laat ek dink oor die resep
Skaap skenkels en lieslap
Spikkel boontjies
2Leek
Bossie Turnips
1 Uie
5 Wortels
Pakkie tamatiepaste
Pakkie mushroomsop
Sout
Peper
Steak en tjops speserye
Aromat
Chutney
Worcestershire sous
Sweet chillie sous
Knoffel Continue reading









