

GINA SE MELKTERT
1 blikkie kondensmelk
4 blikkies melk
4 eiers geklits
5 opgehoopte eetlepels Maizina
1/4 teelepel sout
1 teelepel vanilla geursel
1 pakkie Tennis beskuitjies met botter gemeng en in tertbak vas gedruk. Continue reading


GINA SE MELKTERT
1 blikkie kondensmelk
4 blikkies melk
4 eiers geklits
5 opgehoopte eetlepels Maizina
1/4 teelepel sout
1 teelepel vanilla geursel
1 pakkie Tennis beskuitjies met botter gemeng en in tertbak vas gedruk. Continue reading→


“MILKYLANE” KAASKOEK
250 ml room styf geklop
1 houer smooth cottage cheese (maaskaas)
1 blikkie kondensmelk
60 ml suurlemoensap
10 ml gerasperde suurlemoenskil (optioneel)
1 pakkie gelatien
1 pakkie tennis beskuitjies
3 eetleppels botter
Vrugte soos aarbeie, kiwi, geel sagte perskes, druiwe of bessies vir versiering. (Optioneel) Continue reading→


PETRO SE SOUTTERT KOLWYNTJIES
2 Snytjies brood gewerk in so 3/4 koppie melk .
Verhit op lae hitte met 15 ml botter tot gesmelt , en soos pap .
Sny klein blikkie Vienna op
Blikkie boelie beef , opgesny
1 gerasperde ui
4 eiers
2 koppies gerasperde , kaas
Sout en pepper na smaak
Meng alles saam en bak , in n voorverhitte oond 180 C vir 20 in n groot genoeg oond vast bak …. het myne in muffin pan gebak . Strooi droe pietersiellie oor .
Bron en Foto: Petro Van Genderen



PEKANNEUT TERT MET KARAMEL
4 eiers
250 ml suiker
1 pakkie (200 g) Mariebeskuitjies, fyngemaak
200 g pekanneute, fyn gekap
20 ml bakpoeier
1 blik (380 g) karamelkondensmelk
250 ml room
5 ml kaneel
25 ml versiersuiker
Heuning Continue reading→


DRIE LAAG SJOKOLADE MOUSSE KOEK
200 g Oreo koekies fyn gekap
60 g gesmelte botter
Meng goed en druk vas in ‘n 20 cm ronde koekpan met los bodem.
Strooi 1 teelepel gelatin poeier oor 20 ml koue water.
Laar swel vir 5-10 min.
142 g semi soet sjokolade
1/2 koppie Whipping Cream
Smelt oor pot pruttende water in glass bak.
Los gelatine oor lae hitte op.
Meng met Sjokolade.
Laat koel word. Continue reading→


BANOFEE PIE
Source: Adam Haroon Patel
FOOD LOVERS RECIPES
FOR THE BASE
100 g Butter, melted
250 g Digestive Biscuits, crumbled
FOR THE CARAMEL
100 g Butter
100 g Brown sugar
One 400 g of Condensed Milk
FOR THE TOPPING
3 Bananas
200 ml Whipping Cream
Grated Chocolate Continue reading→


DOUBLE LAYER CARAMEL CHEESECAKE
500 g Full Fat Smooth Cottage Cheese
250 ml Orley Whip Cream whipped
1 Can of Caramel Treat
180 ml Castor Sugar
1 Packet Tennis Biscuits
5 ml Vanilla Essence
1 Cup Chocolate Crushed Pieces of your choice
Whip the cream till peaks form and fold in the caramel treat. Continue reading→


MAGIC MELKTERT MET N KLAPPER BO LAAG
4 eiers geskei en wit styf geklop tot dit punte vorm
5 ml vanilla
1/8 teelepel sout
3/4 koppie suiker
3/4 koppie selfraising meel
3/4 koppie klapper
125 gram wooden spoon margarien
3 koppies lou melk Continue reading→


HEERLIKE MAKLIKE APPEL-PEER OF GEMENGDE VRUGTE TERT
3 eetlepels margarien
1 koppie suiker
3 eiers
1 koppie koekmeel
5 ml bakpoeier
knippie sout
60 ml melk
5 ml vanilla
1 blikkie vrugte
Sous:
1 blikkie ideal melk
½ koppie margarien
1 koppie suiker
5 ml vanilla Continue reading→


AMERIKAANSE POTTING SOIL TERT
Resepte geplaas deur Lorette Grove en Dina Coetzee
4 bokse Swart Oreo koekies
2 bakkies maaskaas
4 koppies melk
2 pakkies instant pudding (Vanilla)
Rasper met grof kant al die Oreo koekies.
Meng Instant pudding met melk.
Voeg maaskaas by.
Vat ‘n diep glas bak en pak ‘n laag gerasperde koekies dan helfde van die poedingmengsel.
Maak sulke lae en heel laaste strooi van die Oreo koekies oor.
Die hele geheim van dit is die rasper van die koekies en dit moet die swart oreo koekies wees.
POTTING SOIL POEDING
2 pakke swart Oreo-koekies (dis nou boksies, daar is 4 pakkie binne elke boksie)
250 g-bakkie gladde, gewone maaskaas
500 ml melk
1 pakkie kitspoeding (vanilla)
Rasper die Oreo-koekies met die growwe kant van die rooster. Meng die kitspoeding met die melk en voeg die maaskaas by. Meng goed. Gebruik ‘n diep glasbak en pak ‘n derde van die koekies op die bodem, dan ‘n derde van die poedingmengsel, dan nog ‘n laag koekies, en so aan. Eindig met ‘n laag poeding. Sprinkel ‘n bietjie van die gerasperde koekies bo-oor. Verkoel in die yskas tot opdiening.
You cannot copy content of this page
