

MAROKKAANSE KORINGSLAAI
Moenie vir my vra waar ek dit gekry het nie, seker maar in my omswerwinge deur pakke en pakke resepteboeke. Dis ‘n heerlike verfrissende koue slaai, maar wees gewaarsku, dit kan nogal vullend wees. Die foto kom uit my argiewe uit so my Food lovers embleem kan nou die daarby wees nie.
300 g koring
100 g fyngekapte ui
200 g fyngekapte tamaties
50 g rosyntjies
1 eetlepel fyngekapte mint of 1 teelepel droë mint
1 teelepel koljanderpoeier
1 eetlepel fyngekapte pietersielie
150 ml suurlemoensap Continue reading












