

BEET CHUTNEY
Hierdie is ‘n heerlike resep om te bedien saam met braaivleis of koue vleis en slaaie.
6 koppies gaar beet gerasper
3 uie gerasper sous
3 koppies asyn
6.5 koppies skuiker
2 eetlepels Kerriepoeier
Knippie sout en peper
4 hoogvol eetleples maizena
Continue reading










