

GIGI SE PYNAPPEL EN PIESANG SLAAI
1 blikkie crushed pynappel,
6 ryp gesnyde piesangs,
1 houertjie granadilla yoghurt,
2 eetlepels mayonaise, en
2 eetlepels kondensmelk,
bietjie sout en peper
meng deurmekaar en geniet!
RESEP EN FOTO: Gigi Robinson







Hi, daar is geen hoeveelheid in nie, kan u asb vir my se hoe om als it te werk vir n slaai, hoeveel is n houertjie en n blikkie pynappel, hoe groot blikkie
Baie dankie
Hallo Rene, dit hang af hoeveel slaai mens wil maak, maar die mates hier is ‘n klein blikkie pynappel, mens kry net twee verskillende grotes, en die jogurt is ‘n kleintjie, maar as jy meer slaai wil maak kan jy dit aanpas na smaak, hoop dit help,