GIGI SE PYNAPPEL EN PIESANG SLAAI

1619653_10203413682526524_1349098807_ntested
GIGI SE PYNAPPEL EN PIESANG SLAAI
1 blikkie crushed pynappel,
6 ryp gesnyde piesangs,
1 houertjie granadilla yoghurt,
2 eetlepels mayonaise, en
2 eetlepels kondensmelk,
bietjie sout en peper
meng deurmekaar en geniet!

RESEP EN FOTO: Gigi Robinson