

BILTONG, SPEK EN SAMPIOENSLAAI
2 pakkies spek gesnipperd
Genoeg biltong (soos wat dit jou sak pas
Uie
Peppers
Sampioene
2 houertjies room
2 pakkies mushroom sous knorr sin
Kruie
Sout en pepper
Klein tamaties
Advokadopeer
Pasta van jou keuse Continue reading
Category Archives: Slaaie / Salads
SLAAI MET CALAMARI REPIES
Die een slaai is sowaar een van die lekkerste resepte wat ek ‘n tyd gelede by ‘n kennis gekry het.
(hoeveelhede na eie keuse)
roket blare
handvol okkerneute
lemoen in stukkies gesny, ek het ‘n groot nartjie gebruik
‘n handvol gedroogde pere, in dun repies gesny
Fetakaas
Ek het slaai afgerond met songedroogde tamatie balsamiese “reduction”.
Vingerlek lekker!
Die ander slaai is my eie mengelmoes.
skroefie noedels
gekapte geskilde tamaties
komkommer
groenrissie
stukkies broccoli
kaas, in blokkies gesny
tuna
mayonaise gemeng met tamatiesous
titsel suiker
sout en swartpeper
BRON- Anita Steyn
Waterlemoen Slaai met bosbessies en roosmaryn

PEGGY SE GEMARINEERDE SAMPIOENE
PEGGY SE GEMARINEERDE SAMPIOENE
1 knoffel toontjie
200 ml wit wyn asyn
125 ml olie
60 ml water
6 t – (35 ml) suiker
5 ml sout
5 swartpepper korrels
2 ml gedroogte oregano
2 heel naeltjies
1 lourier blaar
2 pk dwerg mushrooms (Woolies het lekker kleintjies) of
2 pk gehalveerde mushrooms
1 t chilli vlokkies Continue reading
Neil se watertand-lekker baba spinasie en advokadepeer slaai.
BESTANDELE
100gr Baba spinasie
2 Ryp avos in blokkies gesny
1 Klein rooi ui in ringe gesny
2 Suurlemoene se gerasperde skil en sap
15ml Olyf olie
Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
Meng al die bestandele saam en geniet.
Nanette Fourie
MENGELNOEDELSLAAI
Resep en foto: Marie Dumas Jennings
KNOLSELDERIJ-APPELSALADE
LENTE MENGELSLAAI
LEKKER AARTAPPELSLAAI
Steeds op die aartappel onderwerp… ek weet hierdie is lank terug ook bespreek, maar hier is mos baie nuwe lede intussen bygevoeg
Hoe maak jy jou aartappels gaar vir aartappelslaai en wat is jou geheime bestanddeel vir LEKKER aartappelslaai. Ek het vanaand gemaak vir saam met die braai. Alhoewel ek nie dink aartappelslaai is my sterk punt nie en ek dit min maak was dit tog baie lekker. Ek maak die aartappels in die mikrogolfoond gaar, laat dit afkoel en voeg C & B mayo by, bietjie suiker, halwe teelepel kerriepasta, Ina Paarman Green Onion seasoning, swartpeper en gekapte ui. Vir kleur sal ek ‘n paar gekapte Peppadews en vars pietersielie bysit. Continue reading
WORTELSLAAI MET ‘N TWIST

WORTELSLAAI MET ‘N TWIST
1 blikkie boontjiespruite
10 ml gemmerpuree
50 ml olyfolie
50 ml bruinasyn
3 eetlepels suiker
kappertjiesade Continue reading









