WORTELSLAAI MET ‘N TWIST
4 gerasperde wortels
1 blikkie boontjiespruite
10 ml gemmerpuree
50 ml olyfolie
50 ml bruinasyn
3 eetlepels suiker
kappertjiesadeMeng die wortels en boontjiespruite.
Skud die gemmer, olyf olie, asyn en suiker saam om ‘n vinaigrette te maak.
Giet die vinaigrette oor die wortels en boontjiespruite.
Versier met kappertjiesade

Bron: Corne Liebenberg