BESTANDELE
100gr Baba spinasie
2 Ryp avos in blokkies gesny
1 Klein rooi ui in ringe gesny
2 Suurlemoene se gerasperde skil en sap
15ml Olyf olie
Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
Meng al die bestandele saam en geniet.
Nanette Fourie
You cannot copy content of this page