

ANNELIE SE RYSSLAAI
Dis mos iets wat mens kan maak met wat jy het. Ons was lus vir al 3 kleure soetrissies.
blik tuna
gaar rys
geel, groen, rooi soetrissies
pickle uitjie
tamatie
sout en varsgemaalde swart peper
mayonnaise
Meng alles saam en laat staan vir ‘n uur of so voor opdiening
Bron: Annelie van der Merwe-Kruger






