My gunsteling is Lensieslaai! kook die lensies net soos sousbone! wanneer dit gaar is en min water op het, suiker,asyn, bietjie sout en peper na smaak! bind met bietjie mazina ( nie te styf nie) Laat koud word en bedien saam met braaivleis of gekookte kos Kan ook warm geeet word maar dis heerlik koud!
Hettie Marais Schoeman








