
IDEES VIR PLATTERS
Hoendervlerkies
samoosas
kaasworsies
frikadelle
worsrolletjies
hoenderpasteitjies
Foto: Ansie Fourie Boshoff
Category Archives: Platters
IDEES VIR BROOD PLATTER
IDEES VIR BROOD PLATTER
Wilfred van der Merwe
lekker roereier met gekapte grasuie. Eier gemeng met bietjie mayonaise. Maak seker dis koud. Komkommer broodjies met aromat op. Salami en kaas. Fyn biltong en marmite broodjie.
Elsabie Templeton
gladde maaskaas met dun snytjies gerookte salm op ‘n saad broodjie of chic mayo op bruin brood
Elzette Calitz
Maak broodjies so na as moontlik aan bedieningstyd. Roereier broodjie fynbiltong met of bovril of cream cheese. My gunsteling tuna mayo broodjie Continue reading
BROOD PLATTER
BROOD PLATTER
Kaasballe:
2 snye gerasperde Rye brood
1 koppie gerasperde chedder kaas
2 eierwitte styf geklits
Gesnipperde sprietuie
Knippie swartpeper
Mespunt cayenne peper Continue reading
KOOS SE SOUTHAPPIES


KOOS SE SOUTHAPPIES
Ek was besig om weer pasteie te maak en onthou toe n vrou het vir my n idee gegee wat om te doen met die skilfer deeg wat oorblei. As dit n klein bietjie is gooi ek dit maar weg. Jy kan natuurlik die ook doen vir n lekker southappie saam met die kuier.
So haal maar bietjie deeg uit die yskas. Seker al n ou ding en julle weet seker. Wel ek het dit probeer vanaand. Continue reading
PLATTER IDEE
Tamatietjies kikker enige bord op
Platter met:
Ham
Gerookte worsies
Gevulde eiers
Franse broodjies met hoender mayo en Tikka hoender
Gherkins
Tamatiejies
Louise Groenewald
MARLENE SE MAKLIKE WORSROLLETJIES


MARLENE SE MAKLIKE WORSROLLETJIES
1 pak puff pastry, ontvries
1 pak cocktail worsies, ontvries
Bietjie mayonnaise
Rol die deeg uit en sny in vierkante grootgenoeg vir worsies om in te pas
Sit die worsies in die middel van elke vierkant deeg, rol toe, smeer mayonnaise oor.
Bak tot goudbruin teen 160 ºC.
Resep en foto: Marlene Minderon
GEVULDE EIERS VIR PLATTERS

GEVULDE EIERS VIR PLATTERS
‘n Gevulde eiertjie laat jou platters altyd mooi vertoon en almal is lief daarvoor.
Sny die gaar eier horisontaal deur (as jy die eier regop hou). Sny dan ‘n klein skyfie onder af om dit maklik regop te laat staan.
Ek meng die eiergeel vulsel in die voedselverwerker en sit dit dan in my stokou versierbuis en spuit dit in die eiers.
Meng die gele met ‘n knippie kerriepoeier, borrie, gegeurde seesout, 2 eetlepels gladde maaskaas en 2 eetlepels mayonnaise.
Eenvoudig en heerlik.
Bron: Louise Groenewald
CHICKEN BITES WITH HONEY AND MUSTARD DIP

CHICKEN BITES WITH HONEY AND MUSTARD DIP
2 large chicken breasts, cut into bite-sized pieces and seasoned with salt & pepper
3/4 cup milk
1/4 cup dill pickle juice
1 egg
1-1/4 cups flour
2 Tablespoons powdered sugar
2 teaspoons salt
1 teaspoon pepper
1/2 cup peanut oil, divided (or canola or vegetable oil)
Honey Mustard Dipping Sauce:
1/2 cup plain greek yogurt
1 1/2 Tablespoons yellow mustard
1 Tablespoon Dijon mustard
2 Tablespoons honey Continue reading
STOMPIE SE PLATTER IDEES
die wat lyk soos skons is net hotdog broodjies in ringe gesny en margarien gesmeer en dan het ek tamatie gebraai in bietjie botter en dan geklitste eiers bygeroer en dan gerasperde kaas bygevoeg en dit op broodjies gesit
Stompie Theron Borman
DIE ULTIMATE SNACK PLATTER
Met behulp van Bakers Snacktime Soutkoekies die ontstaan van die uiteindelike Snack Platter. Dit is gelaai met ‘n verskeidenheid van heerlike proteïen en suur piekel keuses – ideaal vir gemaklik entertaining.
1 x 200 g pakkie Bakers Snacktime Soutkoekies
2 groot handevol gemengde baba slaaiblare
125 ml kruiebotter
200 ml knoffel mayonnaise
200 ml tamatie-brandrissie room kaas
300 g verskeidenheid van ultra-dun skaafsels van die hoender,ham en gerookte beesvleis Continue reading







