
FETA EN HAMPASTEI
Die pie is:
blaardeeg
krummel Feta kaas
1 koppie gouda kaas
5 sampioene, kleiner gesny
klein mielies, in stukke gesny
3 velle ham Continue reading

FETA EN HAMPASTEI
Die pie is:
blaardeeg
krummel Feta kaas
1 koppie gouda kaas
5 sampioene, kleiner gesny
klein mielies, in stukke gesny
3 velle ham Continue reading→
LEKKER EENVOUDIGE HOENDERPASTEI
Soos ek al genoem het, maak ek hierdie resep al jare. Dit is ekonomies en tog is dit ryk aan smaak. Dit is romerig, proe soos hoender en oordonder die soppoeier dit glad nie, inteendeel . . . dit komplimenteer die hoender. Ek gebruik selde sampioene want dit is alreeds so geurig dat jy dit nie eers mis nie. Na al die jare bly dit ‘n gunsteling by my huisgesin. Dit maak ‘n groot bak maar ek moet erken . . . die seuns hou nie op eet voordat alles klaar is nie.
2 kg hoenderstukke
1 pak Ready Dough (Puff Pastry)
2 groot uie
2 hoenderekstrakblokkie
2 pakkie hoenderroomsop
2 blikkie gemengde groente (gedreineer)
500 g sampioene (as jy wil) Continue reading→
Ek het dit in my ronde koek pan gemaak. Pan gesprei met spray en cook. Helfte van pastry uitgerol en pan uitgevoer, net half pad teen die kante op.
So drie groot stukke hoender gaar gekook en ontbeen.
½ pak SPEK, klein opgesny en gaar gemaak.
1 pak wors ook gaar gemaak.
1 blikkie gemengde groente. water afgegooi
Sout en peper na smaak Continue reading→
LUI HUISVROU HOENDERPASTEI
Ek het sommer my eie kop gevolg en toe is die pastei gebore, ek het glutenvrye meel mengsel gebruik vir my kors en binne-in die room, maar dit het nogsteeds baie mooi gekom.
1 heel hoender
1 groot ui gekap
1 pakkie sampioene gekap
1 knoffel vingertjie gekap
1 teelepel Basil pesto
1 teelepel heel korrelmosterd
hoender spesery
swart peper
naeltjies
250 ml room
2 eetlepel koekmeel Continue reading→
MONIKA SE KORSLOSE HOENDERPASTEI
Hierdie hoenderpastei kry nie ‘n kors oor nie.
‘n Heel oondgebakte ontbeende hoender in stukkies gesny
2 Uie redelik fyn gekap (moet rou wees)
1 pakkie sampioene in klein stukkies gesny
1 pakkie sampioensop gemeng met 250 ml room
‘n goeie klomp gerasperde kaas
Meng alles deurmekaar en sit in ‘n oondbak en bak op 180º C tot goudbruin boop.
Resep en foto: Leanne Thurston Coetzer
CHICKEN PIE
1 whole chicken ( boiled in chicken stock )
½ cup sago ( soaked in water for 10 minutes)
1 cup vermicelli
Chicken spices
2 cloves ( kruidnagel)
2 onions
some button mushrooms
Puff pastry
Garlic Continue reading→
LEANNE SE LAMSPASTEI
(ek het die resep gebruik uit Kokkedoor maar net so effens verander so ek sit myne op soos wat my foto is).
2 kg lamskenkels
2 eetlepels Dijon mosterd
sout en peper na smaak
10 knoffelhuisies
1 takkie roosmaryn
2 koppies lamsvleisaftreksel
blokkies wortel, aartappel en uie na smaak
Vryf die lamskenkels met die Dijon mosterd, sout en peper na smaak.
Druk die knoffelhuisies en roosmaryn tussen die vleis in.
Giet die lamsvleisaftreksel of water oor die vleis en bak dit in die oond vir 3 ure teen 160°C. Continue reading→
HEERLIKE PASTEITJIE DEEG
8 koppies koekmeel
1 teelepel sout
500 g Stork margarien
4 eiergele
4 eetlepels asyn
500 ml yswater
Rasper die botter in die meel en soutmengel in en vryf in met jou vingers.
Meng die eiergele met die asyn en giet die yswater by.
Meng alles goed en rol uit.
Ek het die deeg vir ‘n halfuur in die yskas gesit voor ek dit uitgerol het, die deeg werk baie lekker.
Maak die pasteitjies, smeer ‘n mengsel van eiergeel en water oor die deeg en bak teen 200°C.
Continue reading→

MAALVLEIS KOLWYNTJIES
500 g maalvleis
1 ui (fyn gekap)
2 tamaties (fyn gesny)
5 ml sout
12,5 ml blatjang
12,5 ml tamatiesous Continue reading→
SJOKOLADE VIERKANTJIES
Skilferdeeg
Bakkers Room
Smelt sjokolade
Sny die deeg in vierkante, plaas bakkers room en sjokolade stukkies op die deeg soos in die foto, plaas ‘n tweede vierkant bo-oor en smeer geklitste eier oor alles.
Plaas op voorbereide pan.
Bak by 200ºC (of 180 ºC in waaieroond) tot goud bruin.. ongeveer 20 min
Foto en resep: Susan Nieuwenhuis
You cannot copy content of this page
