
FETA EN HAMPASTEI
Die pie is:
blaardeeg
krummel Feta kaas
1 koppie gouda kaas
5 sampioene, kleiner gesny
klein mielies, in stukke gesny
3 velle ham
Vou die kante om en rol die deeg op, sny die deeg aan die bo-kant en smeer met eier of olyf olie.
Bak in voorafverhitte oond teen 180°C.
Foto en Resep: Floris Momberg






