SJOKOLADE VIERKANTJIES
Skilferdeeg
Bakkers Room
Smelt sjokolade
Sny die deeg in vierkante, plaas bakkers room en sjokolade stukkies op die deeg soos in die foto, plaas ‘n tweede vierkant bo-oor en smeer geklitste eier oor alles.
Plaas op voorbereide pan.
Bak by 200ºC (of 180 ºC in waaieroond) tot goud bruin.. ongeveer 20 min
Foto en resep: Susan Nieuwenhuis









