

FROM-THE-FRIDGE-OMELETTE
Use whatever veg you have on hand, along with eggs and milk, to easily whip up a tasty omelette
Ingredients
1 courgette
1 tbsp olive oil
4 eggs
half a teacup frozen peas (no need to defrost)
handful grated or sliced cheese (cheddar, feta, ricotta or goat’s cheese work well) Continue reading
Category Archives: Ontbyt / Breakfast
GEBAKTE HASH BROWNS ONTBYT
Bestanddele
1 groot pak repiespek
250g (ongeveer 6) ontbytworsies van jou keuse
250g gekapte ham
½ kop gekapte uit
½ kop elk gekapte groen en rooi rissie
12 eiers
1 kop melk
500g gevriesde “hashbrowns”, ontdooi Continue reading
BREAKFAST CAKES


BREAKFAST CAKES
1 egg
15 ml sugar
125 ml milk
15 ml butter
250 ml flour
10 ml baking powder
1 ml salt
2.5 ml vanilla essence Continue reading
ADAM SE COWBOY ONTBYT
ADAM SE COWBOY ONTBYT
1 fyngekapte ui
200g bacon in blokkies gesny
2 eetlepels balsamic asyn
1 teelepel bruinsuiker
knippie sout en peper na smaak (cayenpeper werk lekker)
1 blikkie baked beans in tamatiesous
2 eiers Continue reading
JESICHA SE ONTBYT MUFFINS
JESICHA SE ONTBYT MUFFINS
8 eiers
Halwe koppie milk.
Growwe sout en peper na smaak.
Klits saam.
Smoor bacon met uie.
Gooi eier mengsel in muffin pans
Plaas bacon en uie binnein.
As so gerasperede kaas.
Ek sit dit individual in sodat dit gelykop kan wees. Jy kan alles net saam meng ook. Die Smoor moet nie te Nat wees nie. Dit het hard gereen so ek het nie kans gesien om fresh herbs te gaan pluk in die tuin nie. Oond was op 180. Ek het nie gecheck hoe lank dit in die oond was nie. Het dit maar heeltyd gecheck. Tot die binneste gaar was.
Bron en Foto: Jesicha Carlson
MARIANNE SE ONTBYTSLAAI
MARIANNE SE ONTBYTSLAAI
½ blikkie baked beans in tamatiesous
½ blikkie heelpit mielies
2 rooi viennas
2 gerookte viennas
2 hoender viennas
¼ slaaikop
2 tamaties, in blokkies gesny
½ ui, fyngekap
½ green pepper in blokkies
¼ koppie mayonnaise
stukkie fyn gerasperde wortel Continue reading
EASY BAKED HAM N EGG CASSEROLE
EASY BAKED HAM N EGG CASSEROLE
• 6 eggs, beaten
• 6 slices ham, cubed
• 6 slices bread, cubed
• 2 cups milk
• 1 cup cheese
• salt and pepper (to taste)
• 1 teaspoon onion, minced
• 1⁄2 teaspoon dry mustard Continue reading
ONTBYT BROODPOEDING


ONTBYT BROODPOEDING
(6-8 PORSIES)
8 eiers
1 liter melk
1 pk wituiesoppoeier
Sout, gemaalde swart peper en neutmuskaat
8 croissants, oopgesny, maar nie heeltemal deur nie
12 lappies piekniekham in repies gesny
300g gerasperde cheddar kaas Continue reading
BACON EGG AND CHEESE WREATH
BACON EGG AND CHEESE WREATH
Ingredients:
1 can of crescents 8 count (we use reduced fat)
5 large eggs (we use cholesterol fat free egg product)
1 cup of shredded Colby and monterey jack cheese (we use 2% reduced fat cheese)
8 slices of fully cooked bacon (I buy the bacon that is fully cooked from the store) Continue reading
PETRO SE GRANOLA
PETRO SE GRANOLA
3 koppies Oats – ek verkies die weergawe wat sê “large flakes”
3 eetlepels bruin suiker – die soort wat lyk of dit wil rondloop
1/2 teelepel kaneel
1/4 teelepel sout
1/3 koppie heuning
1/4 koppie olie
1 teelepel vanilla
Meng goed, sprei uit op bak plate en bak teen 180 ºC in oond tot lig bruin. Roer elke 15 min om en maak seker dit brand nie. Laat afkoel tot hanteerbaar. Meng dan die res by – Continue reading








