MARIANNE SE ONTBYTSLAAI
½ blikkie baked beans in tamatiesous
½ blikkie heelpit mielies
2 rooi viennas
2 gerookte viennas
2 hoender viennas
¼ slaaikop
2 tamaties, in blokkies gesny
½ ui, fyngekap
½ green pepper in blokkies
¼ koppie mayonnaise
stukkie fyn gerasperde wortel
2 gekookte eiers (opsioneel)
Meng alles en bedien op toast. Strooi wortel oor vir garnering en gerasperde eier, of bedien eier langs die broodjie.
Bron en foto: Jacques Marianne Van Niekerk








