

MY QUICK AND EASY CHOCOLATE MOUSSE
Ok…I know you know how to do it…just a teaser for those who don’t…
Ingredients
2 cups fresh cream (double cream preferably)
2 tsp. vanilla extract
1⁄2 tsp. kosher salt
4 egg whites
1⁄2 cup fine sugar (Castor sugar)
6 oz. (170g) bittersweet chocolate, melted and cooled
Chocolate shavings, to garnish Continue reading
Category Archives: Nageregte – Koud / Desserts – Cold
MAKLIKE CREME CARAMEL


MAKLIKE CREME CARAMEL
1 blik kondensmelk,
2 blikke water,
6 eiers,
1/2 kp suiker
Klits alles saam. Smelt half koppie suiker stadig, tot ligbruin , gooi onderin ‘n glasbak, dan eiermengsel bo-op en bak vir 1-2 uur in n koel oond (so 130- 150) tot gestol. Verkoel en keer om op ‘n bord vir bediening.
Bron: Elza Koen
TILLIE SE MAKLIKE KITSPOEDING


TILLIE SE MAKLIKE KITSPOEDING
Jy maak so:
Pak n pakkie sponsvingers onder in bak. Gooi nou een groot blik fruit cocktail met sous bo oor. Maak twee pakkies caramel kitspoeding aan soos op die pakkie en skep bo oor vrugte. Dan klits jy 250ml room en skep dit oor en krummel dan n flake bo oor. Jy kan neute ook insit.
Toe ons dit die eerste keer gemaak het het ons dit net daar opgeeet en weer bestandele gaan koop vir nog een. Hierdie is n treffer!!
Bron: Tillie Vogel
TANIA SE EENVOUDIGE TRIFLE


TANIA SE EENVOUDIGE TRIFLE
Het vanoggend my staatmaker “kos vir die Kenner” deur C.Louis Leipolt geraadpleeg oor my trifle vir more…Op hierdie eenvoudige Trifle resep afgekom…Miskien moet Trifle eenvoudiger gemaak word?
Wit brood in vrugte stroop gedoop en met konfyt gesmeer.
Pak daarop ‘n laag ingelegte vrugte, dan weer
‘n laag met gedoopde brood, met nog ‘n laag vrugte.
Bo oor word warm dik vla gegooi wat dit alles deurweek.
En daarop kom die geklitse room.
Geklitsde room :
voeg by geklitse room, die gerasperde skil van ‘n suurlemoen, vier eetl strooisuiker en ‘n kelkie soetwyn of brandewyn.
Bron: Tania Marais
APPELS-IN-VLA-PASTEITJIES
APPELS-IN-VLA-PASTEITJIES
1 Roll Puff Pastry
6 Groen Appels geskil en ontkern
Margarien
Donker bruin suiker
Kaneel
All Spice
Sous/vla
1 Blik Kondensmelk
2 Kop Kook Water
100grm Margarien
60ml Vla poeier Continue reading
AFTER EIGHT PARFAITS


AFTER EIGHT PARFAITS
1 cup water
2 Tbs sugar
200g good quality dark chocolate, broken into squares
4 egg yolks
2-3 drops mint oil or essence, to taste
1 Tbs brandy (optional)
250ml cream
Mint chocolates to decorate Continue reading
CHOCOLATE TRIFLE WITH CHERRIES


CHOCOLATE TRIFLE WITH CHERRIES
CHOCOLATE CAKE
200 g dark chocolate
100 g butter
4 eggs
100 g caster sugar
CHOCOLATE CREAM
250 ml milk
125 ml cream
2 eggs
75 g sugar
75 g chocolate drops Continue reading
BASAARPOEDING IN ‘N BOTTEL


BASAARPOEDING IN ‘N BOTTEL
Die is my eie weergawe van “basaar poeding”
Ek het 40 botteltjies gemaak.
3 pakkie jellie
1 blik kondensmelk
1 blik Idealmelk
Maak 3 aparte bakke jellie aan soos aangewys op die pakkie en koel 2 af tot kamertemperatuur.
Die ander bak jellie kan sommer dadelik in die bottels geskep word om die onderste laag te vorm, plaas solank in die yskas.
Vir die ander 2 lae:
Sodra die jellies kamertemperatuur is, klits die kondensmelk by die 1 bak jellie en skep bo-op die eerste laag jellie in die bottels.
Plaas weer in die yskas.
Klits die Idealmelk styf, klits die laaste jellie daarby in en skep op die ander 2 lae.
Laat stol die poedings. Versier bottels na eie keuse.
Bron en foto: Leandri Potgieter
MINTED MIXED FRUIT SALAD

MINTED MIXED FRUIT SALAD
Ingredients
1 qt. strawberries, halved (about 3 cups)
3 cups fresh pineapple chunks
4 kiwi fruit, peeled and sliced
1 cup sugar (Mom used 1/2 cup)
1/2 cup pineapple juice
1/2 cup ginger ale
1/4 cup chopped fresh mint Continue reading
SWEET PULL APART PUDDING


SWEET PULL APART PUDDING
1 can Pillsbury country biscuits (10 count)
½ cup walnut pieces (use ¼ at a time)
±150 g mascarpone
1ml cinnamon
½ cup demerara sugar (use ¼ at a time)
2 ml vanilla essence
¼ cup chocolate chips Continue reading


