MILLEFEUILLE-VLA SKYWE
Ek gebruik ready made puff pastry 1 rol. Rol dit bietjie dunner uit en sny in vier stukke op photo. Ek plaas enige oond bak bo oor sodat dit nie puff nie. Na 10min se bak haal die oond bak af en bak tot dit lekker golden brown is. Bak in oond by 180Grade C.
Pastry cream vir tussen die lae
2koppies melk kook op stoof.
2 eier geel klits met 1/2 koppie suiker,
2 eetlepels maizena,
1 eetlepel meel.
Gooi n bietjie gekookte melk by mengsel en meng goed.
Voeg by gekookte melk en roer tot dit n bietjie styf raak. Sit in yskas vir so n uur tot dit lekker koud is.
Jy kan Dan versier, ek drie layers gemaak. Sit room mengsel tussen lae.
Sif bietjie icing sugar bo oor. Millefeuille
RESEP EN FOTO: Jill-nita Wenger













