
EATEN MESS CREMORA TERT
Ek het vandag lus gehad om te speel en hier is my weergawe van ‘n “Eaten mess”
Gebruik die resep op die blad van Cremora tert met ‘n skop maar los die amarula uit
( https://www.foodloversrecipes.com/2015/04/cremora-tert-met-skop/ )
Voeg 2 blikkies granadilla mouse by, (die kondensmelk is ook tuisgemaak van die blad af – ( https://www.foodloversrecipes.com/2015/07/tuisgemaakte-kondensmelk-en-karamel/ ).
In een glas het ek lae gepak met tennis biskuitjies, arbei konfyt en in die ander glas het ek tuisgemaakte meringue gebruik in plaas van tennisbiskuitjies.
Resep verwerking en foto: Ilona Turner






