

TILLIE SE MAKLIKE KITSPOEDING
Jy maak so:
Pak n pakkie sponsvingers onder in bak. Gooi nou een groot blik fruit cocktail met sous bo oor. Maak twee pakkies caramel kitspoeding aan soos op die pakkie en skep bo oor vrugte. Dan klits jy 250ml room en skep dit oor en krummel dan n flake bo oor. Jy kan neute ook insit.
Toe ons dit die eerste keer gemaak het het ons dit net daar opgeeet en weer bestandele gaan koop vir nog een. Hierdie is n treffer!!
Bron: Tillie Vogel






